Hoewel vier van die topvyf-boere saam met die pasmaats wat hulle tydens die seisoen gekies het, vir die reünie opgedaag het, het die liefde nie vir almal geseëvier nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 April 2022
Hof genader om advies, besluite oor pandemie openbaar te maak
“Die publiek het die reg om te weet of die aanbevelings van enige of al die deskundige advieskomitees oorweeg en gevolg is.”
Twee in hegtenis wat Ndebele-kunstenaar glo beroof
Die polisie het aanvanklik sewe verdagtes ondervra aangesien elkeen die vinger na ʼn ander een gewys het.
Duisende uitstaande boeke, DVD’s terug in Kaapse biblioteke
Daar is veral ʼn groot aantal kinderboeke aan plaaslike biblioteke in Kaapstad terugbesorg nadat dit lank uitstaande was.
Vicki Terblanche se man mik weer na borgtog
Arnold Terblanche se nuwe borgtogaansoek is glo op nuwe bewyse geskoei.
Polisiehoës op grondvlak nie antwoord vir misdaad
Volgens die minister van polisie het die herstrukturering ten doel om die polisie se kapasiteit op distrik- en provinsiale vlak te verbeter.
Maak kinders só slimmer oor sosialemediaplasings
Voordat kinders iets op die internet of sosiale media plaas, moet hulle hulself afvra deur wie dié plasing of inhoud gesien kan word.
ToekomsVenster: ‘Ek wil vir julle ’n toekoms gee’
Vertrou die Here.
Organisasie gestig teen bek-en-klouseer
Die besmette beeste word nou onder kwarantyn geplaas, maar dan gee ʼn boer vir alle praktiese doeleindes sy boerdery aan die staat oor.
Vloede bo-op koue, sneeu verwag
Ligte sneeuval kan Saterdagaand en Sondagaand oor die oostelike en suidelike dele van Lesotho en die omliggende Drakensberg verwag word.
Moedersdag: Werkende ma? Wen ʼn bederfgeskenkpak vir twee
Laat weet ons ʼn paar van jou wenke vir ander werkende ma’s om kop bo water te hou en staan die kans om ʼn bederfgeskenkpak vir twee te wen!
Beriggewing oor Tembisa-10 van kortlys geskrap
“Dit benadeel die aansien van die Internasionale Nuusmediavereniging (Inma) as ’n organisasie en dit benadeel die aansien van [die beoordelaars].”
Chemiese storting aan Weskus eindelik afgehandel
Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid (Samsa) sal voortgaan om ʼn wakende oog oor die seegebied waar die chemikalieë gestort is, te hou.
Engen reageer op waaghalsige trollie-man
“Nadat die bestuurder [van die vragmotor] ondersoek ingestel het, het die man in die trollie van die toneel af verdwyn.”
‘Skoolpolisie’ wil snoepgoed beperk
“Ek dink nie enige kind moet ʼn gesinsgrootte pak skyfies saambring vir die dag nie.”
Taalgebruik: dwarsoor, regoor
Wanneer gebruik ons “dwarsoor” en wanneer “regoor”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Man sterf tydens betogings teen moorde
Die moord het plaasgevind slegs ure nadat die minister van polisie, Bheki Cele, dié nedersetting besoek het om die woedende skare toe te spreek.
Hier is die wenners van die Eskort-geskenkpakke
Baie geluk aan Antoinette van Niekerk, Celeste Pretorius, Helena de Wet en Michelle Coetzee, wat elkeen ʼn geskenkpak van Eskort-produkte gewen het.
Mignon wil op gesin, T20-krieket fokus
“As jong meisie was dit my droom om eendag Suid-Afrika op die krieketveld te verteenwoordig.”
Pretoria-fees bied iets vir ieder en elk
Die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees op 22 April 2022 bied iets vir ieder en elk.