Al drie Stella se dogters ly tot ʼn mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.
Alles vir Donderdag 7 April 2022
Verkope in landboumasjiene behou opwaartse koers
Die jaarsyfers vir 2020 en 2021 lyk ook uitstekend. Tussen 2019 en 2020 het trekkerverkope met 9% gestyg, terwyl stroperverkope met 29% toegeneem het.
Geslagsgeweld-oorlog nooit gewen met SAPD-ANC-romanse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is omskep in die politieke ystervuis van die ANC, en die voortdurende stryd teen geslagsgebaseerde geweld in die land sal glad nie verbeter sonder die beëindiging van hierdie ANC-romanse nie.
Luister: Jannie du Toit se musiek kry só nuwe gedaante
Jannie du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak.
Tesourie se direkteur-generaal bedank
Dondo Mogajane was 23 jaar lank by die nasionale tesourie werksaam, waarvan hy die laaste vyf jaar as direkteur-generaal van die tesourie gedien het.
Kommer oor waarskuwingslig op FlySafair-vlugte
’n Tegniese fout het twee keer in een week veroorsaak dat ’n vlug tussen Oos-Londen en Kaapstad na Gqeberha (Port Elizabeth) herlei moes word.
Lesersbrief: Regering kelder Poskantoor
Dit wil dus voorkom asof daar dalk ʼn verskuilde agenda in die regering is om doelbewus staatsondernemings te vernietig. Of was die idee van ʼn tweede André de Ruyter te veel vir die regering se brose trots?
GTI in Hyundai se visier
Volkswagen se Golf GTI is waarskynlik ʼn segmentleier hier en die i30N het hom stip in sy visier.
Man in hof oor dood van oudspeurder se pa
Die boosdoeners het glo eintlik ten doel gehad om die betrokke speurder, eerder as sy pa, dood te maak.
Kyk: Player draai die horlosie terug
Die legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler het so amper met ’n kolhou by die Meesterstoernooi se Syfer Drie-kompetisie gespog.
Leon van Nierop se resensie: Recipes for Love and Murder
Dit is die soort Sondagaandvermaak waar jy sit en wens jy het nou ʼn bak koeksisters gehad, maar ook die tannie se skerp brein wat weet watter leidrade om raak te sien en watter vals leidrade jy moet ignoreer.
Ducati XDiavel Nera – Italiaanse flair met brute krag
Daar sal net 500 Nera-modelle gemaak word en elke eienaar kry ook ’n unieke sleutelhouer en dokumenthouer wat van dieselfde leer as die saal gemaak is.
Chinese kitsmode maak skoonskip
Shein het verlede jaar Amazon verbygesteek as die inkopie-app wat die meeste in die VSA afgelaai word.
Leon van Nierop se resensie: Ambulance
Dit kom uit die stal van die aksie-veslaafde Michael Bay wat net jaagtogte en motors wat verongeluk verfilm vir die blote pret daarvan.
Man kritiek ná hy uit woonstelblok val
“Volgens inligting het die man van die vierde verdieping geval en op ’n sementvloer beland.”
Video: Malema, Ndlozi weer in hof
“Lede van die publiek is keelvol vir die EFF se blatante minagting van wet en orde,” sê AfriForum.
Pro-lewe-dokter kan uiteindelik praktiseer
“Dr. De Vos is wesenlik gestraf vir sy wetenskaplik verantwoorde houding, deurdat hy vir byna vyf jaar sonder verhoor verbied is om medisyne te beoefen.”
Sousvlugte vir afgetrede ministers nou heelwat minder
In die huidige klimaat, waar miljoene Suid-Afrikaners kwalik kan bekostig om brandstof te koop om by die werk te kom, behoort afgetrede ministers eintlik geen gratis vlugte te kry nie, veral gegewe hul reusepensioenpakkette.
Sanksies kom teen Poetin se dogters
Inwoners in die ooste van Oekraïne is Woensdag gewaarsku om onmiddellik uit dié gebied te vlug óf die dood te trotseer.
De Villiers se vrou dalk duiselig voor verdrinking
“As tannie Vill lag, lag jy saam. Haar lag was aansteeklik.”