“Volgens inligting het die man van die vierde verdieping geval en op ’n sementvloer beland.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Netcare 911"
Werker by winkelsentrum vergruis
Die beseerde werker was in ʼn ernstige toestand toe paramedici na die toneel ontbied is.
Wegholtrok beseer sewe op snelweg
Die vragmotor het dwarsdeur twee versperrings gejaag voor dit in ʼn trok en kombi op die snelweg vasgery het.
Jong man vir dood op sypaadjie agtergelaat
Die man is met ’n klip aangerand.
Twee verdrink in Durban
Die een man het in die see – sonder enige lewensredders – gaan swem.
Tiener beswyk ná skietery in straat
“Die slagoffer het by die straat afgehardloop en by ʼn nabygeleë erf ingehardloop waar hy onder ʼn bus probeer wegkruip het.”
Trokdrywer kritiek ná skietery
Die vragmotorbestuurder is glo deur die groep aanvallers in ʼn lokval gelei.
Man oornag in motorwrak vasgekeer
’n Verbyganger het die beseerde man die volgende oggend vanuit die bosse langs die pad hoor roep.
Baba tuis ná noue ontkoming met geboorte
“Dit was baie ontstellend. Sy asemhaling was so moeisaam dat ons hom kon hoor hyg.”
Drie beseer toe houer in huis ontplof
ʼn Hoogs vlambare vloeistof het glo langs ʼn kaggel gestaan toe dit aan die brand geraak het.
Motor vat vlam ná N2-ongeluk
Die bestuurder van die motor het onherkenbaar verbrand in die ongeluk.
Video: Wagte beseer in transito-skietery op N1
ʼn Verdagte voertuig het die transitovoertuig van die pad afgedruk, waarna ʼn skietery uitgebreek het.
‘Rower’ skiet homself per ongeluk raak
Die beweerde rower het glo reeds ʼn ander man geskiet voordat hy probeer vlug het.
Verskeie kritiek ná trompop botsing
Hidrouliese toerusting moes gebruik word om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Motor tref agt voetgangers
By paramedici se aankoms op die toneel was een van die voetgangers steeds onder die voertuig vasgekeer.
Werker beland onder vragmotor
Die vragmotor se remme het na bewering ingegee en die voertuig het teruggerol.
Man ontsnap betyds uit brandende motor
Die bestuurder van die motor was steeds in die voertuig toe dit aan die brand geslaan het
Taxi sleep fietsryer meer as 500 m saam
“Die toneel was van so ’n gruwelike aard dat selfs nooddienswerkers geskok was oor die voorval.”
Twee beseer in vliegongeluk in Vaaldriehoek
Daar word vermoed dat ’n ligte vliegtuig oorhoofse kragdrade getref het.
Baba verdrink in swembad
Die dogtertjie is in ’n swembad in ’n woonkompleks aangetref.