Die 30-jarige man het Dinsdag al spoorloos verdwyn voor hy Donderdagoggend douvoordag gered is.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 September 2022
Musiekvideo: Alter Ego vra retoriese vrae
“Die gevoel wat musiek in ’n mens kan wakker maak, is iets wat niks anders op aarde kan doen nie. Ons passie is om musiek in ons eie land en taal te skep wat inspirasie kan bring vir ander.”
Een solank gevonnis oor bedrog by bank
Voertuigfinansieringsaansoeke en persoonlike lenings is op ʼn bedrieglike wyse goedgekeur.
Rits inhegtenisnemings oor korrupsie in munisipaliteit
“Indien dit in die hof bevestig word, sal dit bevestig wat die DA al lank vermoed: dat die ANC alles in sy vermoë sal doen om in beheer te bly, insluitend om geld uit die staatskas te steel om omkoopgeld te betaal en stemme in die raad te kry.”
Limpopo-komediant skuldig aan poging tot moord
Die hof het gehoor op watter gewelddadige maniere hy sy meisie aangerand het.
Kommer oor ernstige gebreke in Onteieningswet
Sakeliga en AgriSA het hul kommer uitgespreek oor “nul vergoeding” in die Onteieningswetsontwerp wat vandeesweek in die Nasionale Vergadering goedgekeur is.
ToekomsVenster: Ons maak nie reg nie
Ons mag hierdie goeie nuus nie van die skare honger mense weerhou nie.
Voorbereiding van ʼn oppervlak voor jy iets met kleefstowwe vasheg
‘n Skoon, droë oppervlak is noodsaaklik om ʼn doeltreffende kleefverbinding te verseker.
Lae damvlakke noop nog beurtkrag
Vragskepe met diesel het Donderdagoggend in Mosselbaai vasgemeer.
Malema, Ndlozi onskuldig bevind
Die hof het bevind dat Malema en Ndlozi geregverdig was in hul aksies toe hulle ʼn polisiekolonel aangerand het.
Porsche se Cayenne vier 20 jaar
Nie nét kan die Cayenne sy sokkies optel en snol nie, maar sy padhouvermoë is pure plesier en pret.
Orkaan Ian nou tropiese storm
In die noorde het sommige woonbuurte in Fort Myers in die VSA, ʼn stad van 83 000 mense, soos mere gelyk.
Mening: Varsitybeker-spanne sukkel, maar SA-klubrugby staan sterk
Moet die provinsiale talentsoekers nie ook meer gereeld na die ‘gewone’ klubspanne soos ondermeer Valsbaai en Durbel van die WP, of Abe Midas Naka en Northam Rhinos van die Bulle en College Rovers in Durban kyk nie?
Aanval by KZN-skool veroorsaak paniek
Chaos het by ʼn laerskool in KwaZulu-Natal geheers toe ʼn sekerheidswag aangeval is en ʼn bystander skote met ʼn gasgeweer gevuur het in ʼn poging om hom te help.
Goosen op no. 10 vir Bulls
Johan Goosen het vóór sy ontydige besering gewys waarom hy as een van die voorste losskakels ter wêreld gereken word.
Sommige Jhb-hospitale van beurtkrag kwytgeskeld
Die stad het meer as 130 gesondheidsfasiliteite en in hierdie stadium kan net 10 daarvan kwytgeskeld word.
Familielid van vermoorde landdros in hof
ʼn Nabye familielid het Donderdag in die Simonstad-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die moord op landdros Romay van Rooyen.
FAK, Steve Hofmeyr vier Louis Botha
Dié besoek was deel van die FAK se landwye veldtog om mense aan te moedig om hul kultuurskatte te besoek, te bewaar en te onderhou.
Luister: Kom fliek in pajamas!
Kom fliek in pajamas! Kry jou vriendinne bymekaar en kom fliek saam. Die geleentheid vind plaas op dieselfde aand in nie minder as sewe teaters nie. Die romantiese komedie wat vertoon word is Ticket to Paradise met die beeldskone Julia Roberts en aantreklike George Clooney in die hoofrolle. Die geleentheid vind plaas op Donderdag 13 Oktober. Behalwe vir die fliek wat vertoon word, is daar ook vir elkeen ʼn geskenkpak vol bederf.
Kimberley-monument stuk-stuk weggedra
Dele van die Diggers Memorial Fountain-gedenkteken is Dinsdagnag weer verwyder.