Moet die provinsiale talentsoekers nie ook meer gereeld na die ‘gewone’ klubspanne soos ondermeer Valsbaai en Durbel van die WP, of Abe Midas Naka en Northam Rhinos van die Bulle en College Rovers in Durban kyk nie?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "klubrugby"
Klub rou ná noodlottige duikslag
“Hy het ingegaan om sy opponent te duik, maar net nie weer opgestaan nie.”
Klubrugby was eens ook voor in die tou
Die klubtoernooi was een van die groot hoogtepunte, wat deur die agt top-klubspanne van die toetsunies beslis is.
Uitstekende klubrugbyspeler hang sy stewels op
Veteraan van meer as 200 klubwedstryde groet: “Die grootste voorreg vir my is dat my twee jong seuns nog kon sien hoe hulle pa rugby gespeel het”.
Wie was die voorste appelswaaier in Suidoos-Transvaal se rugbygeskiedenis?
Suidoos-Transvaal hou Saterdag ’n herdenkingsaand en Tobie van den Bergh, wat al sedert 1975 oor rugby in dié wêreld berig, dink terug aan van die groot “groet-sessies”.
Rekordhouer druk steeds drieë ná skedelbreuk
“My verloofde en familie het my gemotiveer en ondersteun gedurende die herstelproses.”
‘Survivor’-ster se hart klop warm vir klubrugby
“Deesdae hou ek my fiks ingeval ek weer na Survivor genooi word.”
Smit gooi sy gewig agter klubrugby
“Klubrugby is ’n nasionale skat en kan nie as minder belangrik beskou word nie.”
GB-teleurstelling skep nuwe internasionale stryd
Twee van die spanne wat vanjaar die SA Rugbyunie (Saru) se reeks om die Goue Beker (GB) misloop, het allermins in sak en as gaan sit, maar met ʼn eie internasionale kragmeting vorendag gekom.
GB-houer teleurgestel, dog geen kwade gevoelens
Die Goue Beker-houer, Valsbaai, is teleurgestel dat hy nie aanstaande jaar sy titel kan verdedig nie, maar koester geen kwade gevoelens in dié opsig nie.
Boland kroon víér nuwe kampioene
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Saterdag op Esselenpark, Worcester, ʼn nuwe kampioen in elk van sy vier ligas gekroon.
Van held tot skurk in enkele sekondes
Dit was Saterdag ʼn klassieke geval van held tot skurk in enkele sekondes in die halfeindstryd om die Bolandse Grootuitdaagbeker.
Somerrugby in die Boland
ʼn Lekker warm 31 °C word vir Wellington voorspel, waar die halfeindronde van die Bolandse ligas Saterdag afgehandel word.
Groot opgewondenheid oor nuwe oorgrensreeks
Groot opgewondenheid heers in die Noorde met die aankondiging van ʼn nuwe oorgrensreeks wat klubspanne van die Blou Bulle, die Valke en die Luiperds insluit.
Die Maties is weer die WP se kampioen
Stellenbosch is vir die soveelste keer die Westelike Provinsie se kampioen nadat hy Saterdag die bond se Superliga A gewen het.
Goue Beker-houer sneuwel in WP-halfeindronde
Die verdedigende kampioen in die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oop klub-reeks om die Goue Beker is in die halfeindronde van die Westelike Provinsie se Superliga A uitgeskakel.
Klubrondomtalie: net-net respyt vir Villager
Die historiese klub Villager het Saterdag ʼn diep sug van verligting in die Westelike Provinsie se Superliga A geslaak.
Klubrondomtalie: Maties voer die botoon in WP
Die Maties, wat reeds vroeër hul verpligtinge in die Westelike Provinsie se Superliga A afgehandel het, kan nie meer ingehaal word nie.
Klubrondomtalie: spanning in strawwe eindstryde
Meedoënlose rugby, en spanning eerder as skouspel, het van die naweek se klubeindstryde gekenmerk.
Klubrondomtalie: Poorte laat Pukke groot skrik
Dit was naelskraap of die Goue Leeus het Saterdag ʼn nuwe Pirates-grootuitdaagkampioen (PGU) gekry.