Nadat die gemeenskap die polisie ʼn wenk gegee het, het beamptes wat aan die operasie deelgeneem het, flink toegeslaan op die vermeende misdadigers in hul wegkruipplekke op verskeie plekke om Polokwane.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 November 2018
Oscar woon oupa (101) se gedenkdiens by
“Hierdie deernisverlof word net toegestaan wanneer dit betrekking het op ʼn naby familielid: ʼn pa, ma, kinders, huweliksmaat, broer, suster, oupa of ouma.”
Polisie bied Malema BBP-beskerming ná doodsdreigemente
Die EFF is glo reeds in April vanjaar in kennis gestel van “bose planne” om hul leiers tereg te stel en het dit nie ligtelik opgeneem nie.
Skoolhoofde: ‘Hartzenberg se verslag dra geen gewig’
“Ná die vlugtige deurlees van die verslag self is dit glashelder dat die verslag in geen terme beskryf kan word as ʼn voldoende, onafhanklike ondersoek na die sake van die SAOU nie.”
Oulike grapjas se dood nie verniet, glo ouers
“Of hy nou geleef of gesterf het, ons kind het mense regtig aangeraak, selfs tot aan die anderkant van die wêreld.”
ʼn Liefdesbrief aan die Karoo
Daar is iets magies aan die Karoo. In die stilte en die oopte en die vlaktes en die bossies is daar iets wat aan jou hart kom klop, wat in jou oor kom fluister, wat jou voete anker. Die Karoo laat jou nie sommer gaan as hy jou eers beetgekry het nie. Jy kan honderde kilometers ver weg wees, dan dra jy steeds die Karoo in jou hart rond.
Omstrede minister Gigaba bedank
Hy wil die president verlig van “onnodige druk en hom in staat stel om hom toe te spits op die verbetering van Suid-Afrikaners se lewe en sodat hy sy bes kan doen om die land te dien en dit van ekonomiese ineenstorting te red”.
Kersgeskenke vir die vrou(e) in jou lewe
Jy ken nou al die uitdrukking op haar gesig as sy haar pakkie onder die Kersboom oopmaak en dit is net nóg ʼn serp of nóg ʼn botteltjie reukwater of ʼn stel oondhandskoene. Verras haar hierdie jaar met iets uniek – bederf haar met die mooiste produkte uit Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie, en maak seker dit is die beste Kersfees ooit!
Die wêreld in foto’s – 13 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Studie oor impak van onteiening sonder vergoeding voorspel donker tye
Grondonteiening sonder vergoeding (GSV) is ’n beleid wat, sou dit in werking tree, Suid-Afrika se sosio-ekonomiese klimaat drasties sal verander.
14-jarige praat ná Herbal Blend-video’s
“Jy bly val in jou kop en goed. Jy voel moedeloos, soos jy kan niks vir jouself doen nie. Jou lyf beweeg vanself – jou kop sê vir jou lyf jy moet dit nie doen nie, maar jou lyf doen dit vanself.”
Opknapping aan pas op tolpad kan 2 jaar duur
“Hoewel net een baan op ʼn keer vir verkeer gesluit sal word, kan opeenhopings en vertragings verwag word terwyl die werk aan die gang is.”
‘BTW-verhoging moet teësinnig’ aanvaar word
Die parlement se staande komitee oor finansies het gesê dit het na aansienlike beraadslaging teësinnig die verhoging in belasting op toegevoegde waarde (BTW) aanvaar.
Siek kleuter moet noodgedwonge Duitsland toe
“Op die oog af lyk hy normaal maar ek wat weet, weet hy is siek; weet ook dat hy sal doodgaan as hy nie die behandeling ontvang nie. Ons het nie ’n opsie nie.”
Die deur staan dalk oop vir Papier
Embrose Papier is lank genoeg in watte toegedraai.
Helen Joseph se psigiatriese sale ná ses jaar nie voltooi
Die psigiatriese sale in die Helen Joseph-hospitaal moes reeds langer as vier jaar gelede voltooi gewees het. Dit het daartoe gelei dat net 20 psigiatriese…
EFF betaal van AfriForum se geld terug
AfriForum wil die geld gebruik om grondgrype deur die Rooi Barette in die hof te bestry. “Ons gaan hulle met hul eie geld beveg.”
VBS sommer gou finaal gelikwideer
Volgens ʼn verslag, “The Great Bank Heist”, het sowat 50 mense vanaf Maart 2015 oor ʼn tydperk van drie jaar R1,894 miljard pasella by die Bank gekry.
Boland kroon víér nuwe kampioene
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Saterdag op Esselenpark, Worcester, ʼn nuwe kampioen in elk van sy vier ligas gekroon.
Wêreldwyd – Die tuiskomplek vir SA’ners in die buiteland
Die inisiatief behels ’n webtuiste wat mense help om op hoogte te bly van nuusgebeure in Suid-Afrika. Hier kan jy ook betroubare advies kry, sommer net saamkuier, jou ervarings deel en meer vertel oor die interessante plekke waar jy tans woon en werk.