Haar getuienis sal na verwagting fokus op Gupta-verwante sake.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Malusi Gigaba"
Saak teen oudminister se vrou teruggetrek
Norma Mngoma is daarvan beskuldig dat sy Malusi Gigaba se luukse motor gekrap het.
Inhegtenisneming van oudminister se vrou ‘onregmatig’
Mngoma het aangevoer haar inhegtenisneming was ʼn sogenaamde guns aan haar man.
Gigaba oortree etiese kode met Guptas – OB
Malusi Gigaba het tussen 2014 en 2017 vervroegde burgerskap aan lede van die Gupta-familie toegeken, sonder buitengewone omstandighede om dit te regverdig.
Norma Gigaba weer in hof oor ‘gekrapte’ motor
Die regspan van Malusi Gigaba se vrou het intussen ’n aansoek by die hooggeregshof ingedien om die saak teen haar ongeldig en ongrondwetlik te verklaar.
Ernstige bewerings teen Norma Gigaba ondersoek
Dit word bevraagteken waarom die Valke betrokke is in die saak, maar ʼn woordvoerder het Maandag verduidelik die Valke ondersoek eintlik ander, meer ernstige bewerings teen Norma Gigaba.
Malusi Gigaba se vrou rand hom glo aan
Norma Gigaba het Vrydagaand in die selle geslaap.
ʼn Ope brief: ‘Júlle is aandadig’
Almal wat die afgelope verkiesing ANC-kiesers, -kaders en -kamerade was, dra by tot Suid-Afrika se dodelike agteruitgang – júlle ís aandadig.
Gigaba skuldig, maar geen straf aanbeveel
Dit is die samevatting van ʼn lang verslag oor moontlike staatskaping en ander onwettige optrede betreffend die Gupta-burgerskapsage wat vandag in die parlement ter tafel gelê is.
Omstrede Gigaba bedank ook as LP
“Ons waardeer dit dat kameraad Gigaba die belange van die ANC en die land vooropgestel het, wat sy optrede bepaal het,”
Gigaba se probleme nie verby ná bedanking
“Strykdeur sy ministerskap was Malusi Gigaba ʼn skande, korrup en onpatrioties.”
Gigaba: ‘Dís hoekom ek bedank’
“Ek wil dit graag stel dat my bedanking nie ʼn skulderkenning van my af is nie.”
Omstrede minister Gigaba bedank
Hy wil die president verlig van “onnodige druk en hom in staat stel om hom toe te spits op die verbetering van Suid-Afrikaners se lewe en sodat hy sy bes kan doen om die land te dien en dit van ekonomiese ineenstorting te red”.
Gigaba stel nie sy kant voor komitee
“Ek dink nie ons moet hom verder pla nie,” het een ANC-LP gesê terwyl nog ʼn ANC-LP bygevoeg het: “Ja, laat hom gaan rus.”
Gigaba sê jammer oor hy vinger wys
“Die kleinlike uittarting wat dit uitgelok het en die druk waaronder ek die afgelope tien dae verkeer, is geen verskoning vir my indiskresie nie.”
Datum vir DA-hofsaak teen Gigaba en Dlamini bekend
Die hooggeregshof in Pretoria sal op 11 Maart aanstaande jaar die DA se aansoek aanhoor dat die voortgesette kabinetslidmaatskap van ministers Malusi Gigaba en Bathabile Dlamini onwettig is.
Gigaba weier om te bedank
Malusi Gigaba, die beleërde minister van binnelandse sake, sê hy sal net bedank as pres. Cyril Ramaphosa vra hy moet.
Komitee wil hê Gigaba moet kom verduidelik
“Die komitee gaan moet dink oor wat moet gebeur om die geld wat op litigasie bestee is, te verhaal.”
‘Gigaba moet bedank’ (maar gaan waarskynlik nie)
“Daar is geen riglyne oor wat die president móét doen nie, maar Gigaba het ernstige oortredings begaan.”
OB sê ook Gigaba het gelieg
Die openbare beskermer (OB) het bevind Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het die Grondwet en die kabinet se etiese kode oortree.