Vyf raadslede in Kaapstad wat in solidariteit met voormalige burgemeester Patricia de Lille bedank het, het Donderdag gesê hulle dagvaar die leier van die Demokratiese Alliansie, Mmusi Maimane, vir R1 miljoen vir naamskending.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 November 2018
Uitspraak in perlemoen-saak lank uitgestel
Die hooggeregshof in Port Elizabeth het Donderdag die saak van die vermeende meesterbrein van ʼn multimiljoen rand se perlemoenbedryf tot volgende jaar uitgestel.
Man en tiener skuldig aan dagsorgmoeder se verkragting
Die 25-jarige Donovan Heugh en ʼn tiener is in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind op aanklag dat hulle ʼn onderwyseres by ʼn dagsorgsentrum verkrag het.
Nog meisies getuig in AB Xuma-saak
Die hooggeregshofsitting by die Palm Ridge-landdroshof het Donderdag gehoor hoe ʼn veiligheidsbeampte van AB Xuma Primary School, Johannes Molefe, na bewering twee klein meisies op die skool se perseel seksueel aangerand het.
Eddie verander sommer 11 aan sy verloorspan vir Japan-wedstryd
Eddie Jones het duidelik gewys wat hy van sy ou span Japan se rugbykrag dink deur nie minder nie as 11 veranderinge te maak aan Engeland se span wat verlede Saterdag met een punt teen die All Blacks verloor het.
Agt mans vas oor transitorooftog in Rustenburg
Agt mans is in Kroondal buite Rustenburg in Noordwes in hegtenis geneem wat glo besig was om ʼn transitorooftog te beplan.
Rassie verander noodgedwonge aan sy Springbokspan
Dit gebeur op elke moderne Springbok-toer dat daar ʼn paar spelers is wat gefrustreerd raak omdat hulle vir weke lank duiksakke moet vashou.
Onteiening: Organisasies reageer oor groen lig vir grondwetwysiging
Verskeie organisasies het reageer ná LP’s Donderdagoggend ten gunste van die voorgestelde wysiging aan die Grondwet gestem het om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.
ToekomsVenster: ’n Nuwe mini-reeks oor die liefde
Hoe dit ook al sy, die huwelik is op liefde gebou en ons gaan heerlik saamgesels oor hierdie Goddelike gawe.
Man geïdentifiseer wat glo gansies doodry
“Ons wag nou om van die polisie te hoor of die motoris al in hegtenis geneem is. Ons glo daar is genoegsame bewyse om voort te gaan met die saak.”
Ramaphosa: Afrika kort beleggings om bestendig te word
Suid-Afrika is die enigste Afrikaland en een van net tien wêreldwyd wat ʼn strategiese vennootskap met die Europese Unie het.
Die wêreld in foto’s – 15 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Motoris gevind ná hond by venster uithang
Die motoris het in ’n verklaring aan die polisie sy verduideliking gegee van wat gebeur het toe die foto geneem is van die hond wat aan sy pote by die motorvenster uitgehang word.
Geskiedkundige skool glo deur brandstigting geëis
Daar was geen water om die vlamme te blus nie, want die munisipaliteit se water word elke nag afgeskakel.
Staatskaping: Manyi gooi Williams onder die bus
“Elke reël wat verbreek kon word, is daar verbreek. Dit was ʼn reusekrisis.”
Telkom Mobile se intekenare styg skerp
Is Telkom besig om nou die nuwe liefling van verbruikers en beleggers in die telekommunikasie-sektor te word?
MotoGP: Marquez in ʼn klas van sy eie terwyl Pedrosa groet
Sondag se wedren sal ook die laaste een wees in die roemryke loopbaan van Dani Pedrosa (Repsol Honda).
Podlitiek-onderhoude: Pikkie Greeff oor die weermag, Trump en die verkiesing
Pikkie Greeff, die nasionale sekretaris van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu), gesels oor die weermag, pres. Donald Trump en volgende jaar se verkiesing.
Brandstofpryse kan dalk skerp daal
Die vernaamste bydraende faktor tot die verlaagte prys is die versnellende daling in internasionale oliepryse.
Stappie nader aan grondonteiening sonder vergoeding
Grondonteiening sonder vergoeding is nou nog ʼn stap nader daaraan om ʼn werklikheid te word.