Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn Thys & Trix-geskenkpak te wen.
Alles vir Donderdag 15 November 2018
Podlitiek: Gevegte in parlement, Discovery se present en eiendomsregte geskend
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span rusies in die wetgewer, die salaris van Discovery se baas en die deurlopende debat oor grondonteiening.
Mashaba sê jammer oor twiet
Mashaba het erken dat sy uitlating moontlik aanstoot kon gee en sê dat dit geensins sy bedoeling was nie.
Droogte in Limpopo ‘raak nou lelik’
Een van die boere het in Oktober sowat 70 diere weens die droogte verloor. “Baie het vasgebyt tot nou, maar dit gaan nou baie sleg.”
Paneel peper kandidate in NDOV-onderhoude
“Wat ek al bewys het met die manier hoe ek leef is dat nie maklik sal wees om my te beïnvloed om iets te doen wat verkeerd is nie. Ek kan dit nie doen nie.”
Omstrede Gigaba bedank ook as LP
“Ons waardeer dit dat kameraad Gigaba die belange van die ANC en die land vooropgestel het, wat sy optrede bepaal het,”
Ouma se interessante finansiële raad
Dié 85-jarige ouma se finansiële advies aan haar kleindogter het wye reaksie op Twitter uitgelok.
All Blacks kies konserwatief vir Ierse stryd
Vir die All Blacks, met hul geweldige diepte, is ʼn onveranderde span taamlik raar in hierdie tye waar die regte kombinasies en spelers vir die Wêreldbeker-toernooi aanstaande jaar dikwels voorkeur geniet.
Video: Vroue helderoordag ontvoer
In die beeldmateriaal kan gesien word hoe een van die kapers ʼn vrou hardhandig aan haar arms oor die teer na die Mercedes-Benz sleep.
Mitsubishi sal hul motors gratis nagaan
Mitsubishi Motors Suid-Afrika het vandag aangekondig dat hulle Mitsubishi-voertuie gratis sal nagaan dié feesseisoen.
Studielenings: Hoekom, hoe, en waar?
Meeste van ons is deeglik bewus daarvan dat tersiêre studies werklik duur is. Ons het so bietjie gaan rondsnuffel op van die grootste banke in die land se webwerwe, om te bepaal hoe presies studielenings werk.
‘Die Kontrak’ se Deidré: ‘Dis moeilik as jy so naby was’
“Kanse vat is die moeite werd en ek moet nooit ophou droom nie, want niks is onmoontlik nie.”
GB-teleurstelling skep nuwe internasionale stryd
Twee van die spanne wat vanjaar die SA Rugbyunie (Saru) se reeks om die Goue Beker (GB) misloop, het allermins in sak en as gaan sit, maar met ʼn eie internasionale kragmeting vorendag gekom.
GB-houer teleurgestel, dog geen kwade gevoelens
Die Goue Beker-houer, Valsbaai, is teleurgestel dat hy nie aanstaande jaar sy titel kan verdedig nie, maar koester geen kwade gevoelens in dié opsig nie.
Weskus-oproer: Minstens 3 geboue aan die brand gesteek
Die gemeenskapsaal en munisipale kantoor in Diazville is aan die brand gesteek en ʼn private woning is beskadig.
Nuuskommentaar: Gaan grondonteiening sonder vergoeding slaag?
Die parlementêre komitee oor grondwetwysiging gaan vandag ’n belangrike standpunt inneem oor die toekoms van artikel 25 van die Grondwet. Die ANC-meerderheid word van brouwerk beskuldig, en die regsmense staan reeds nader.
Hap saam met Lochner: Boere-burger
Hierdie burger maak jy sonder brood!
Strijdomplein-slagoffers ná 30 jaar gedenk
“Dis hartseer dat dit lyk asof die geskiedenis tot dusver van die slagoffers vergeet het.”
Moody’s waarsku teen Chinese lenings aan Afrikalande
In Angola, Zambië, Ghana en Nigerië beloop rentebetalings reeds meer as 20% van dié lande se inkomste.
Ekonomie: Mosie van vertroue vir SA
Die Suid-Afrikaanse ekonomie, en veral president Cyril Ramaphosa se pogings om die land se ekonomie reg te ruk, het ʼn mosie van vertroue uit ʼn belangrike buitelandse oord gekry.