Mashaba het van “verskeie bronne” verneem dat Zuma landuit wil vlug sodat hy nie voor die Zondo-kommissie hoef te getuig nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herman Mashaba"
Mashaba se party eindelik geregistreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie wou aanvanklik nie ActionSA as politieke party registreer nie aangesien sy embleem glo soortgelyk was aan dié van ’n ander party.
Dis hoekom OVK nie Mashaba se ActionSA wil registreer
Twee politieke partye se embleme wat so eenders is dat hulle kiesers waarskynlik sal verwar is die hoofrede vir die besluit om nie ActionSA as politieke party te registreer nie.
Herman Mashaba stig nuwe party
“Rassisme het geen plek in ActionSA en Suid-Afrika nie.”
ANC gaan Mashaba, koerant aankla ná twiet
“Dit is nou duidelik dat die leier van The People’s Dialogue ʼn man is sonder eer en integriteit.”
Nóg ʼn DA-man loop oor na Mashaba se party
“Ons party sal nie ʼn tuiste wees vir politici wat ons mense in die steek gelaat het nie
Herman Mashaba teiken drie Gauteng-metro’s
“Ons is bereid om met enigeen saam te werk – die DA, EFF of VF Plus – maar nie met die ANC nie.”
Johannesburgse burgemeester kap terug oor salaris
Daar word beweer die burgemeester het vir homself ʼn salarisverhoging voorgestel terwyl geld vir dienslewering gesny word.
Hofsaak dreig tussen voormalige DA-kollegas oor Mashaba
Mashaba het oor die naweek laat blyk hy bly by sy standpunt.
Regstappe begin oor Lily-mynramp
The People’s Dialogue sê elke poging wat tot dusver aangewend is om geregtigheid vir die families van die drie vasgekeerde werkers te verseker, is in die wiele gery.
Zille: ‘Swak DA-leierskap lei tot swak uitslae’
“Éintlik het ek nooit die DA verlaat nie – selfs nie toe hulle my probeer wegstoot het nie.”
Nóg DA-hoës sluit by Mashaba aan
“Herman Mashaba se party is die enigste manier waarop werklike verandering teweeggebring kan word.”
Mashaba se nuwe party wil kiesers meer mag gee
Herman Mashaba, stigter van The People’s Dialogue, sê Suid-Afrikaners moet sélf besluit wie se name op ʼn stembrief verskyn.
Opdraande stryd vir Mashaba, Maimane se nuwe party voorspel
Verskeie ander politici het al dié paadjie gestap en uitgevind die terrein tussen die ANC en die DA is ʼn gevaarlike plek om te wees.
Mashaba se nuwe party wil 2021-verkiesing betwis
Mmusi Maimane het ook nou die Movement for One South Africa op die been gebring.
Mashaba, Maimane lê grondslag vir nuwe party
Partypolitiek in Suid-Afrika fokus te veel op die persoonlike steun en ambisie van individuele politici, sê Mashaba.
Premier wil ‘ingryp’ in Johannesburg, Tshwane
Die Gautengse premier het die Stad van Johannesburg net meer as ʼn week gegee om ʼn nuwe burgermeester aan te stel.
Steeds geen nuwe burgemeester vir Jhb
ʼn Vermeende bedrieër is die ANC se burgemeesterskandidaat.
Bokondersteuners uit Soweto-stadion gesluit
Bokondersteuners van Soweto was woedend toe hulle buite die hekke van die stadion moes staan terwyl Herman Mashaba en Orlando Pirates die Bokke binne die stadion ontmoet het.
Jhb se IT-stelsel glo weens ‘onbetaalde rekening’ buite werking
Die ANC in Gauteng sê hy verstaan dat die stad ‘n diensverskaffer miljoene rande skuld.