Die ondersoek wat die beweerde bedrog oopgevlek het, is van stapel gestuur nadat Nedbank die stad se finansiële departement in kennis gestel het van onregmatige betalings wat in Oktober verlede jaar in een van hul kliënte se bankrekenings inbetaal is.
Alles vir die sleutelwoord "Herman Mashaba"
Jhb-rekeningkrisis: ‘Ons vermoed daar is met stelsel gepeuter’
Nagenoeg 97 000 water- en elektrisiteitsrekeninge sowel as eiendomsbelastingrekeninge is met verkeerde besonderhede aan inwoners uitgestuur. Sowat 412 000 gebruikers het ook nie hul maandelikse rekeninge ontvang nie.
Jhb-protesaksie: Planne om onrus te ontlont
Die polisie en die Johannesburgse metro-polisie het kragte saamgesnoer om weer kalmte in Johannesburg se nedersettings te probeer herstel.
Miljarde se korrupsie oopgevlek in Jhb
Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, het by sy eerste stadsrede gesê meer as R2 miljard se bedrog en korrupsie is al oopgevlek.
Opod vergader met Mashaba oor Jhb-korrupsie
Die vergadering het gehandel oor bewerings dat die Valke versuim om ernstige korrupsiesake te ondersoek,
Mashaba verklaar ‘oorlog’ teen slaggate
“Ons prioritiseer van nou af die herstel van slaggate en die padoppervlak”.
Mashaba aangekla oor uitlatings oor ‘onwettige immigrante’
“Ons sal Herman Mashaba ʼn les leer oor hoekom dit onverskillig van hom was om so ʼn stelling te maak gegewe die geskiedenis van xenofobiese aanvalle in die gebied.”
Oud-hoof van Valke nou aan stuur van teenkorrupsie-eenheid
“Daar is korrupsie in byna al die departemente in die stad aanwesig. Selfs die poste vir lae-vaardighede is verkoop. Dít is hoe erg die situasie is.”
Jhb-metro bestee R190 miljoen aan reiskoste
Herman Mashaba, die burgemeester van Johannesburg, het Dinsdag onthul dat die vorige administrasie in die metro oor die afgelope drie jaar R190 miljoen aan reiskoste bestee het.
Kommer ná Mashaba Jhb-fietsbane skrap
Johannesburgse fietsryers het Saterdag versoek om Herman Mashaba, die metro se burgemeester, te ontmoet nadat hy ʼn projek om fietsbane regoor die stad aan te bring geskrap het.
Metropolisie beveel om ‘e-tol teistering’ te staak
Herman Mashaba, die nuutverkose burgemeester van die Johannesburgse Metro, het Dinsdag gesê hy het die Johannesburgse Metropolisie (JMPD) opdrag gegee om inwoners met agterstallige e-tolrekeninge nie verder te “teister” nie.
EFF bots met polisie buite raadsvergadering
ʼn Skermutseling tussen die polisie en lede van die EFF het Dinsdag tydens die tweede metroraadsvergadering in Johannesburg uitgebreek, toe betogers buite die gebou geld geëis het vir verkiesingswerk wat hulle glo vir die DA gedoen het.
Mashaba: ‘ANC sit agter onwettige grondbesettings’
Herman Mashaba, Johannesburg se burgemeester, het Vrydag die ANC daarvan beskuldig dat hulle grondbesettings oor die hele stad orkestreer om die nuwe administrasie te destabiliseer.
‘Mashaba moet nou vasstaan by beginsels’
“Aanstellings op grond van ras en politieke affiliasie moet einde kry, sodat die beste mense die inwoners met hul kennis en vaardighede kan dien.”
DA-burgemeester vir Jhb
DA-lede het Maandagaand gedans en gesing toe die party se burgemeesterskandiaat, Herman Mashaba, tydens die eerste sitting van die Johannesburgse stadsraad tot burgemeester verkies is.