ʼn Wit Polo met drie insittendes het die kind glo afgelaai en weggery.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jmpd"
JMPD soek geregtigheid ná moord op beampte
Die Johannesburgse metropolisiediens (JMPD) sê hy sal geen steen onaangeroer laat om te verseker dat die moordenaars van een van sy beamptes aan die pen ry nie.
Boewe vat pad met gemerkte metropolisiekar
Drie beamptes het gaan ondersoek instel ná ʼn klagte dat ʼn tent in die middel van ʼn pad in Soweto opgerig is.
Metropolisie help vrou geboorte skenk by taxistaanplek
Die beamptes is inderhaas na die taxistaanplek waar hulle die vrou wat op die punt was op geboorte te skenk, aangetref het.
Vyf vas ná moord op JMPD-beampte
Die beampte is die aand van 31 Maart buite sy huis gekaap voor hy doodgeskiet is.
Studentebetogings duur voort
Studente het Vrydag weer paaie met brandende buitebande en rommel versper.
Kerkgangers val metropolisie aan
Die beamptes was genoop om rubberkoeëls te gebruik om die kerkgangers uiteen te jaag.
Ses mans in middestad vas ná skietery
“Toe een van die beamptes die minibus nader, het die mans hom begin aanrand.”
Metropolisiebeampte vas vir roekelose bestuur
Die polisiebeampte en drie insittendes is beseer.
Video: Woede ná aanranding op JMPD-vrou
Misdadigers kan dié selfbeheersing moontlik as ʼn teken van swakheid sien,” het Samwu gesê.
Metropolisiebeampte vas vir moord ná stryery
Daar was ‘n woordewisseling en die motoris het die beampte probeer ontwapen.
Voorlopige verslag vrygestel oor motoris wat in aanhouding sterf
“Die motoris het die aand glo ʼn rooi verkeerslig op William Nicol- en Sandtonrylaan verontagsaam. Hy het daarna versuim om stil te hou en verkies om weg te jaag. Die JMPD het hom agternagesit.”
Ondersoek ná man sterf toe hy afgetrek word
“Hy is uit die voertuig gehaal waarna beamptes ʼn ambulans ontbied het.”
Metropolisielid tydens Jhb-rooftog doodgeskiet
“Die omstandighede rondom die skietery word nog ondersoek,” het Minnaar gesê.
Vyf metrobeamptes in hof oor korrupsie
“Terwyl hulle die motor deursoek het, het hulle glo op ʼn ongelisensieerde vuurwapen beslag gelê.”
Metropolisieman dalk sy werk kwyt oor R10
“Die dae van ‘koeldrankgeld’ aanvaar, is verby.”
Swak verkeersbestuur dra glo by tot stadionrooftogte
Berigte het opgeduik dat toerusting vir padsluitings en omheinings nie betyds op die oggend van die geleentheid opgedaag het nie.
Twee metrobeamptes op een aand vermoor
Die SAPD en JMPD het gesamentlik gereageer en danksy die hulp van twee inwoners ʼn verdagte opgespoor nadat hulle sy wegkruipplek in ʼn oënskynlik gekaapte gebou uitgewys het.
‘Jhb skut taxi’s om wet en orde te handhaaf’
Herman Mashaba, burgemeester van die Johannesburg-metro, sê die stad teiken nie net minibustaxi’s met sy Buya Mthetho-veldtog nie, maar alle voertuie om wet en orde toe te pas.
Taxi’s staak oor boetes, petrolprys
Duisende pendelaars is Maandagoggend gestrand gelaat toe taxibestuurders uit protes teen die skut van hul voertuie en die duur brandstofprys begin staak het.