Die hoof het erken dat hy ʼn 11-jarige in ʼn toilet laat afsak het om die hoof se foon uit te haal.
Lees meerAlles vir Donderdag 22 Julie 2021
337 nou al dood weens Zuma-onluste
Volgens Ntshavheni word 42 sake van moord in Gauteng en 171 sake van moord in KwaZulu-Natal in verband met dié sterftes ondersoek.
Clanwilliamdam: Min vordering in sewe jaar
Daar is reeds in 2007 besluit om die walle van die Clanwilliamdam 13 m hoër te bou sodat meer water hier geberg kan word.
Speaker vra buitengewone debat oor onluste
Thandi Modise het gevra dat die debat so gou moontlik plaasvind.
Lewer só kommentaar op verdere wysigings aan US-taalbeleid
As deel van die tweede openbare deelname stel die US nou die inligting wat die taakspan gedurende die hersieningsproses oorweeg het, aan lede van die publiek beskikbaar.
ToekomsVenster: Hy is nog altyd daar
Dink bietjie terug oor jou lewe en sien die tekens van God se seën en voorsiening in jou lewe raak.
‘Maak waterveiligheid deel van leerplan’ – NSRI
Daar word beraam dat meer as een kind elke dag in Suid-Afrika verdrink.
Resep: Mikrogolf-jelring-mieliebrood
Maroela-leser Maryna Smith het dié maklike mieliebroodresep ingestuur. Sy sê dit lyk en is heerlik.
Life Esidimeni-tragedie: ‘Departement is gewaarsku’
Life Esidimeni het sy kommer uitgespreek oor die ondeurdagte manier waarop die proses hanteer is en gewaarsku dat dit moontlik rampspoedige gevolge kan hê.
Beurtkrag hier saam met koue
Fase 2-beurtkrag tree vanmiddag nog in werking.
‘Iemand’ sal nog Phelps se rekord verbeter
“Dit gaan dalk nie in my of Michael se leeftyd gebeur nie, maar iewers in die toekoms gaan ’n sportverslaggewer iemand gelukwens wat nege goue medaljes gewen het. Dit is net hoe sport werk,” het die legendariese Michael Spitz gesê.
DA pak wet vir nuwe hoofstuk 9-instelling
Dié instelling sal bekend staan as die teenkorrupsiekommissie.
Foto’s: Skattige prins George word 8
Vele van die kommentare op die foto wys ook daarop hoe baie prins George na sy bloubloed-pa lyk.
Life Esidimeni, een van SA se grootste menseregteskendings
Die staat het versuim om die kwesbaarste lede van die samelewing te beskerm en het ʼn aktiewe rol in 144 psigiatriese pasiënte se dood gespeel.
Beurtkrag dreig steeds
“Eskom vra verbruikers om tussen 16:00 en 21:00 hul kragverbruik te verminder en sodoende die druk op die stelsel te help verlig.”
Slegs Rafa kan Novak stuit
“Ek dink Rafael Nadal sal alles in sy vermoë doen om te verhoed dat Novak Djokovic die Amerikaanse Ope wen.”
Video: Kishou-plesier soos Novak blitsige pot vier
ʼn Video wat wys hoe Novak Djokovic binne 46 sekondes met sy teenstander afreken, is baie gewild op sosiale media.
Nóg ʼn Olimpiese grootkop gepos oor Jode-grap
Eerste minister Yoshihide Suga het die inhoud van die dekade oue komedieskets “verregaande” en “heeltemal onaanvaarbaar” genoem.
Kyk: Duikers liries oor jaarlikse sardientjieloop
Volgens Gary Snodgrass, ʼn professionele duiker, soek die sardientjies na diepte vir beskerming. “Dit is waar die haaie inkom.”
Chris Chameleon: Vreemde vlieënde voorwerpe en ander verskynsels
“Na wat vir my na meer as twee minute voel, sien ek dit met my eie oë …”