Daar word beraam dat meer as een kind elke dag in Suid-Afrika verdrink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "waterveiligheid"
Maak seker jou huis is waterveilig, sê NSRI
Volgens Statistieke Suid-Afrika is verdrinking die vyfde grootste oorsaak van onopsetlike sterftes in die land met sowat 350 kinders wat jaarliks verdrink.