Die kommissie het geen bewys van enige wederregtelike optrede deur die destydse regering óf enige staatsamptenaar gevind nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Augustus 2019
Polisie, inwoners van Richardsbaai raak slaags
Vragmotorbestuurders het by die betoging aangesluit en paaie versper.
Twee in hof vir liggaam in kattebak
ʼn Verbyganger het die polisie Sondag na die toneel ontbied waar die liggaam van ʼn man in die kattebak van ‘n motor gekry is.
Voorlopige verslag vrygestel oor motoris wat in aanhouding sterf
“Die motoris het die aand glo ʼn rooi verkeerslig op William Nicol- en Sandtonrylaan verontagsaam. Hy het daarna versuim om stil te hou en verkies om weg te jaag. Die JMPD het hom agternagesit.”
ToekomsVenster: Hy is ’n Helper
Jy kan die Here vertrou met jou uitdagings. Hy sal jou nie teleurstel nie. Sy hulp kom somtyds op verrassende maniere na jou.
Human-moorde: beskuldigde se weergawe ‘onsin en belaglik’
Die regter het ook Lekoro se beskrywing van die aanval op wyle Tewie Human bevraagteken en dit “vreemd” genoem dat Lekoro se meeloper, Thamsanqa Sishuba, uit die bloute ʼn panga byderhand gehad het toe Lekoro vir Tewie met ʼn mes gesteek het.
Beslissing oor ou SA vlag: ‘Die Stem is volgende …’
“Nasiebou is nie om een se wil op ʼn ander af te dwing nie.”
Beskuldigdes in moord op Oekraïense toeris laat vaar borgtogaansoek
Die drie word aangekla van moord, asook roof met verswarende omstandighede.
Akademia-student inspireer op Wêreld-entrepreneursdag
“Ek is nou ʼn volwaardige entrepreneur wat áán my besighede moet werk en nie meer ín hulle onderneming nie,” verduidelik Theron. “Dis hier waar ek begin besef het dat ek nooit die geleentheid aangegryp het om die mees fundamentele vaardighede van ondernemingsbestuur te bemeester nie.”
Vlag hang halfstok vir spraakvryheid
En van sensuur gepraat – in ʼn post-’94 Suid-Afrika is hierdie die enkele grootste aanslag op vryheid van spraak, skryf James Kemp.
Uiteenlopende reaksie op beslissing oor ou SA vlag
“Om ʼn Suid-Afrikaner te wees verg deesdae ʼn groter gesindheid van ruimte en begrip, van respek en verantwoordelikheid. Ons Suid-Afrikaanse diversiteit vra dit van ons. Net so moet ons ook begrip en respek hê vir mekaar se geskiedenis.”
Nuuskommentaar: Satanisme in die nuus
Die woord satanisme is gereeld genoem in die pas afgehandelde saak wat algemeen as die Krugersdorp-moorde bekend geraak het. Satanisme het veral sedert die sewentigerjare…
Duur munisipale dienste knou gehalte-onderrig
Skole word onder geweldige finansiële druk geplaas omdat munisipale dienste soos water en elektrisiteit jaarliks vinniger as inflasie styg. Hierdie druk het ook ʼn direkte gevolg op die jaarlikse styging in skoolgeld.
8 vas ná klopjagte op dwelmlaboratoriums
Die owerhede was teen vanmiddag nog op die onderskeie tonele doenig.
Inflasie daal weer tot 4%
Dit is sy laagste vlak sedert Januarie.
Driejarige brand dood in huis in Germiston
Die eerste brandbestryders was binne sewe minute op die toneel.
Video: BLF-leier herhaal rassistiese uitlatings buite hof
Andile Mngxitama, leier van die BLF, het vanoggend verskeie rassistiese uitlatings buite die gelykheidshof in Johannesburg gemaak waar ’n haatspraaksaak teen hom moes begin.
Morné draf 72 agtereenvolgende trapmeul-marathons
“My grootste motivering is die MNS-pasiënte wat enigiets sal doen om weer te kan hardloop.”
SAID se omstrede inligtingshoof geskors
Makhekhe-Mokhuane het verlede jaar oornag bekend geword ná haar getuienis voor die Nugent-kommissie van ondersoek en ʼn bisarre televisieonderhoud.
Gholfklub-geveg: Moord ondersoek ná man sterf
Dit is in dié stadium nie duidelik waaroor die stryery gegaan het nie.