Twee politieke partye se embleme wat so eenders is dat hulle kiesers waarskynlik sal verwar is die hoofrede vir die besluit om nie ActionSA as politieke party te registreer nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 September 2020
Mapisa-Nqakula moet rekenskap gee voor komitee
“Ons sal egter nie toelaat dat die minister voor die komitee verskyn as ʼn verskoning om haar vry te skeld nie.”
SAL staak alle bedrywighede
“Ons sal voortgaan om mense wat geraak word ten volle ingelig te hou.”
Kabeldiefstal deel van groter probleem
“Kabeldiefstal knou ook verder die ekonomie in ʼn tyd waarin almal onder finansiële druk gebuk gaan.”
Tenderbedrog by polisie: 42 in hof
Die verdagtes het op aanklagte van korrupsie, bedrog, geldwassery en diefstal verskyn.
Werkloosheidsyfers: TLU, Sakeliga eis dat ekonomie ten volle oopgestel word
“Die ekonomie moet onmiddellik ten volle oopgestel word om enige verdere verliese aan werkgeleenthede te voorkom en armoede te bekamp.”
DA, VF Plus meen jongste werkloosheidsyfers is misleidend; blameer ANC
“Die derde kwartaal se werkloosheidsyfer sal ’n aanduiding wees of die regering daarin kon slaag om die werkloosheidsbloedbad weens die inperking om te keer.”
Klassieke musiekfeeste span kragte saam vir digitale konsertreeks
Die Klassique Baroque-fees vind vanjaar die eerste keer plaas en word in samewerking met Klein Karoo Klassique en die Kaapstad Barokfees aangebied.
ToekomsVenster: Lewe vir God
Ons het die bloed van die Lam van God nodig om ons te was en te vernuwe.
Verdagte in hof ná aanval op boervrou
Oates is in Oktober 2015 aangeval, verkrag en gemartel nadat sy van ʼn vergadering in Bethlehem teruggekeer het.
Die wêreld in foto’s – 29 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het ʼn vuurpylaanval in Irak die lewe van talle mense geëis en twee slagoffers ernstig beseer.
Tronkstraf vir Mdluli verwelkom
Die regter het die twee voormalige polisielede in sy uitspraak gekap vir hul kru en misdadige magsmisbruik.
SA’ners eet steeds te veel sout
Suid-Afrikaners word gewaarsku om minder sout te eet, omdat dit ʼn vernietigende impak op hul kardiovaskulêre stelsel kan hê.
Mick Schumacher sê hy sal Hamilton se rekords jaag
“Ek dink Lewis het ’n baie goeie lopie gehad, maar my pa het altyd gesê dat rekords opgestel word sodat hulle weer verbeter kan word.”
Soorte naamwoorde in Afrikaans
Hierdie blog is deel van die reeks blogs oor woordsoorte, en is gebaseer op die afdeling oor naamwoorde soos vervat in die Afrikaanse Skoolgrammatika (ASG).
Wes-Kaap verklaar vyf nuwe erfenisterreine
Sodra ʼn terrein tot provinsiale erfenisterrein verklaar is, geniet dit die hoogste beskerming ingevolge die Suid-Afrikaanse Wet op Nasionale Erfenishulpbronne.
Natuurkenner se debuut op Instagram laat rekord spat
Hiermee het Brittanje se gerespekteerde 94-jarige natuurkenner daarin geslaag om Jennifer Arniston se rekord met 32 minute te klop.
Liewe Heksie se laaste avonture aanlyn te sien
Liewe Heksie en die tuindwergie’ is die laaste ‘Liewe Heksie-storie wat ‘Verna Vels geskryf het.
Petrolprys: Goeie nuus vir motoriste verwag
Die prys van petrol, diesel en paraffien sal na verwagting vanaf volgende maand daal.
Leon van Nierop se resensie: Made In Italy
Asemrowende uitsigte oor lang, regop bome, geel en rooi blomme en lippe-aflek-restaurante, Liam Neeson – swierig en manlik-aantreklik in sy wyse grysheid, sy vleispaleis-seun, Micheál Richardson, en die fraaie eienares van ʼn Italiaanse restaurant, so mooi jy wil haar raam en ophang. Dis ‘n fees!