Dié burgerregte-organisasie is van voorneme om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur indien dit nodig sou wees.
Lees meerAlles vir Maandag 24 Februarie 2020
‘Mandela-stelling’ kan Trump oorhand gee in verkiesing
ʼn Stelling wat ʼn leuen blyk te wees, kan die weg baan vir Trump se herverkiesing tot Amerikaanse president.
Lesotho se eerste minister verskyn in die hof
Thomas Thabane, Lesotho se eerste minister, het Maandag in ʼn hof in Maseru verskyn, maar is nie aangekla nie.
Departement verwelkom uitspraak teen Spar-baas
Die eienaar van agt Spar-takke moet miljoene rand aan werkers oorbetaal vir, onder andere, onwettige aftrekkings, nienakoming van die Nasionale Wet op Minimum Lone en oortyd.
Vrystaat-boer van poging tot moord aangekla
Willem van der Merwe (21) het Maandag in die Viljoenskroon-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.
Vermeende reeksverkragter in Limpopo aangekeer
ʼn 43-jarige man is Sondag in Thohoyandou in Limpopo in hegtenis geneem op aanklag dat hy vermoedelik vyf minderjarige kinders, tussen vier en 10 jaar oud, verkrag het.
ToekomsVenster: Jy is genoeg
God gebruik geen bloudruk meer as een keer nie. Elke patroon is uniek en eenmalig en God droom oor elkeen van sy kinders.
Mashaba se nuwe party wil kiesers meer mag gee
Herman Mashaba, stigter van The People’s Dialogue, sê Suid-Afrikaners moet sélf besluit wie se name op ʼn stembrief verskyn.
Die wêreld in foto’s – 24 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister: ‘Hettie se Kersfees’ raak eensaamheid, depressie aan
Die stuk is ʼn donker komedie en speel af in die 90’s in Hettie se woonstel, vier dae voor Kersfees.
Twee vas vir plaasaanval in Wolmaransstad
Hulle het die 92-jarige boer vasgebind en die plaashuis omgekeer.
Seuntjie kritiek ná ongeluk wat ma eis
Die seuntjie is aanvanklik op die toneel behandel en kort daarna met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Grootvlei dae sonder krag; onluste vlam op
Inwoners van dié dorp is tot vyf dae lank sonder krag.
Lasbrief vir Malema uitgereik
Dit beteken egter nie dat die polisie nou ʼn soektog na Malema op tou gaan sit nie.
Foto’s: Kuba, hoekom Kuba?
“Kuba, hoekom Kuba?” Jy kan self besluit hoekom, maar om Kuba te besoek is ʼn spesiale ervaring. ʼn Mens kan nie help om ʼn deel van jou hart daar agter te laat nie. Kuba is ʼn land wat definitief op jou emmerlysie geplaas kan word!
Pa en seun herenig … ná 36 jaar
“Toe ons na mekaar aangestap kom, het ons geweet ons hoort bymekaar. Die band was onmiddellik daar.”
Tannie se foto’s met bekendes laat dorp eers kopkrap
Inwoners was verstom om die onbekende vrou saam met Hollywood se grootste sterre in die foto’s te sien.
Luister: Danny Smoke voltooi legkaart met nuwe musiekvideo
“Dit gaan oor daardie oomblik wat jy net nie wil hê moet verbygaan nie, en dié liedjie vra vir die laaste keer: ‘Asseblief, moenie dat hierdie oomblik weggaan nie’.”
Versneller die vlieg in Micra se salf
Nissan het ʼn ruk gelede sy Micra met ʼn beter 1.2-driesilinderturbopetrolenjin toegerus. Maroela Media het dit getoets
Hubare boere kan nóú inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
Oor die afgelope 12 reekse is 17 paartjies wat deur die program ontmoet het al getroud.