Bouwer Bosch het ‘n spesiale boodskap vir elke matrikulant van 2018 wat suksesvol die eksamen voltooi het!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bouwer Bosch"
Straatligkinders terug met nuwe album
“Die inspirasie vir die album was tyd.”
Wen: ‘Thys & Trix’ nou beskikbaar op DVD
Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn Thys & Trix-geskenkpak te wen.
Luister: Bouwer en Leandie as ‘Thys & Trix’
Ek weet ander paartjies gaan stap die Otter of die Camino of kry bypassende tatoeëermerke om hul verhoudings te toets – ons het ʼn fliek aangepak.”
Thys & Trix-première: Sterre deel staaltjies
Die akteurspaar Bouwer en Leandie du Randt Bosch is eersdaags terug op die silwerdoek met ʼn splinternuwe fliek Thys & Trix. Die span van dié aksiekomedie het Woensdagaand in Johannesburg staaltjies oor dié fliek gedeel.
Bosch-egpaar eersdaags weer saam op die silwerdoek
Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige, maar onbeholpe, polisiebeamptes. Kyk hier na die lokprent van dié splinternuwe fliek met Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch.
Bouwer Bosch: ‘Ek het gedink ek is verlam’
“Ek het die meeste pyn nog ooit in my lewe beleef.”
Bekendes en ander dig oor die liefde
“Ons wou graag vir ‘geheimskrywers’ die kans gee om hul stemme te laat hoor in die Afrikaanse literatuurgemeenskap. Ons wou ook mense se idees oor die liefde hoor en hulle die kans gee om dit met die wêreld te deel.”
Bouwer Bosch oor Loxton, Leandie en die lewe
“Wat ek al geleer het in my kort tyd in die bedryf is dat bitter min mense in jou drome glo.”
Video: Akteurs vertel oor ‘Sy klink soos lente’
Maroela Media het onlangs met die akteurs Bouwer Bosch, Stiaan Smith en Amalia Uys gesels oor die nuwe Afrikaanse fliek, Sy klink soos lente.
“Komedie is ook realisties en eg,” sê Bosch
“Mense sê hulle hou daarvan dat die fliek so realisties is en dat mens voel die karakters en die storielyn is eg,” sê sy ingenome.
[Video] Wees eerlik, sê Bouwer Bosch in nuwe enkelsnit
Die sanger en akteur Bouwer Bosch het onlangs sy jongste enkelsnit en musiekvideo, Hopelik, uitgereik.
Schalk is ontslaan; kry bekende besoekers
Altesaam 25 dae nadat ʼn kritiek beseerde Schalk Viljoen (16) by die waakeenheid van die Muelmed-hospitaal in Pretoria ingedra is nadat hy deur ʼn snelbus voor sy skool getref is, het hy Maandagmiddag sonder komplikasies self daar uitgestap.
[Video] Bouwer en Leandie: ‘Verhoudings nie altyd maanskyn en rose’
“Van ons grootste gevegte het plaasgevind terwyl ons ons troue gereël het.”
[Foto’s] Bouwer en Leandie se troue
Die sanger Bouwer Bosch is die naweek met die aktrise Leandie du Randt getroud.
Goeie nuus: Video: Alles gaan oor liefde – Bouwer Bosch
Bouwer Bosch gesels oor sy gedig “Kleurblind” wat gaan oor ons as mense, hoe ons ander mense sien en hoe hy voel dat jy nie ‘n Christen en ‘n rassis kan wees nie.
Anel en Jakkie Louw praat oor Huweliksweek SA en Afrikaanse kortfilms
Ons gesels met Anel en Jakkie Louw oor Huweliksweek SA en Burger Meyer het gaan meer uitvind oor die twee kortfilms, Vuil Wasgoed en Totsiens, Pa.
Liefde Wen en welwillendheid met Elizma Theron
Bouwer Bosch praat oor sy nie-winsgewende organisasie, Liefde Wen, en Elizma Theron gesels oor haar welwillendheidsorganisasie.
Bouwer Bosch loop die agterpad, die Jongeren-projek en Elizma Theron
Bouwer Bosch vertel ons meer van sy nuwe reisprogram, Agterpad, ons vind meer uit oor die FAK se Jongeren-projek en Elizma Theron praat oor haar nuwe album.
Video: MK-toekennings bewys alternatiewe musiekbedryf is gesond
Die MK-toekennings vir Suid-Afrika se alternatiewe musiekbedryf het Saterdagaand by die Staatsteater in Pretoria plaasgevind, waar die room van die plaaslike musiekwêreld saamgetrek het om die musikale talent in dié genre te vereer.