“Ons is bekommerd oor die veiligheid van die leerders en het die departement versoek om die leerders so spoedig moontlik tydelik te hervestig.”
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Februarie 2023
Polisieman steel glo by Transnet
“Die verdagtes is by die toneel op heterdaad betrap terwyl hulle die stawe op voertuie gelaai het.”
‘Moordenaar’ terug agter tralies ná eenheid ingryp
Sewe jaar se gebrek aan optrede deur die owerhede het vandeesweek binne net drie dae tot ’n einde gekom.
Willem Kruger: Uitslag van nadoodse ondersoek bekend
Die uitslag van die nadoodse ondersoek op Willem Kruger is bekendgemaak.
‘BSV’-egpaar ‘vertrou op die Here’ met wonderwerkbaba
“Ek was so dankbaar dat ek in daardie stadium in die hospitaal was. Ek sou nie die dokter gebel het vir daardie ligte pyn as ek by die huis was nie.”
Aardbewing: Kinders lewend gevind; dodetal meer as 22 000
Slagoffers word wonderbaarlik steeds lewend gevind ná Maandag se aardbewing in Turkye en Sirië.
7 000 km op motorfiets is niks vir dié dokter nie
“Elke kind in ons land verdien ʼn kans. Kinders vra nie baie nie, ʼn bietjie liefde, ʼn kans, dis al wat hulle nodig het.”
Só lyk beurtkrag vir die naweek
Hoewel die vraag na krag oor naweke afneem, is Eskom steeds genoodsaak om fase 3-beurtkrag vir die grootste gedeelte van die naweek te handhaaf.
Bo-Karoo Opleiding maak landbou lekker
“Noudat die eerste jaar agter die rug is, is baie groeipyne uitgepluis. Hierdie was vir ons ʼn groot leerskool, maar volgende jaar gaan ons vlieg.”
Jou belastingvoordeel met ʼn skenking aan die Helpende Hand Studietrust
Die Helpende Hand Studietrust is in 2009 gestig met die doel om studente te bemagtig om hulle kwalifikasie te kry deur ʼn rentevrye studielening. Die Studietrust wil Afrikaanse studente bemagtig om te kan studeer vir ʼn beter toekoms.
Nog swaar reën op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verdere waarskuwings vir sommige dele van die land uitgereik en maan dat ontwrigtende reën nog die naweek kan voortduur.
ToekomsVenster: Ons nasie verkeer in gevaar
Moenie die baba met die badwater uitgooi nie. As jy kan, luister verder. Die Here praat met elkeen van ons.
18 nonnetjie-uile knus na redding
“Al daardie uile is gelukkig ongedeerd en word nou in die kliniek by die sentrum versorg.”
Volhoubare water-alternatiewe
Daar bestaan reeds soveel alternatiewe oplossings dat daar nie meer verskonings hoef te wees wanneer daar geen water in die krane is, plante en gewasse vrek, of toilette nie gespoel kan word nie.
Wat steek agter ANC-regering se spanningsvolle verhouding met Israel?
SA Rugby se besluit om weens druk die Israeliese span uit ʼn plaaslike rugbyreeks te skop, het die spanningsvolle aard van die verhouding tussen die Suid-Afrikaanse regering en Israel weer in die kollig geplaas.
Foto’s: Oorstromings in Pta weens swaar reën
Leerders van die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria het self ingespring om motoriste op versperde paaie by te staan.
Luus skram nie weg van kapteinskap, druk
Die Protea-vrouekrieketspan speel vandag hul eerste wedstryd van die T20-Wêreldbeker teen Sri Lanka.
Dié lesers wen kaartjies na komedie-trio se skreeusnaakse produksie
‘Laerskool Noord’ is tussen 15 tot 19 Februarie by die Atterbury Teater in Pretoria te siene.
Ramaphosa ‘bring nie hoop weer terug’
Politieke ontleders verskil oor of nóg ʼn minister in die presidensie nodig is om die kragkrisis te takel, maar stem saam die president “kon beter” vaar met vanjaar se staatsrede.
Video: Komediante skeer gek met toerismeraad ná Tottenham-debakel
“As ons saam kan lag oor die chaos gaan ons dalk die gevolge daarvan makliker trotseer.”