Vier mense is Saterdagmiddag beseer tydens ʼn transitorooftog op die R501 in Carletonville, Gauteng.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carletonville"
Carletonville-hospitaalbrand doelbewus gestig
Dit word vermoed dat die brand gestig is om korrupsie rakende PPE te verdoesel.
Bankrekeninge gevries ná tenders vir AngloGold-hospitaal
Die AngloGold Ashanti (AGA)-hospitaal naby Carletonville is teen ‘n koste van R500 miljoen opgeknap, maar is ‘n wit olifant.
Reuse-ongeluk toe trok, motor bots
Drie ander motors was ook in die ongeluk betrokke, met een onder die vragmotor vasgekeer.
Polisielede skiet glo diewe, buit sélf kabels
Die verdagtes se liggame is op die toneel agtergelaat.
Miljoene se PPE in Carletonville-hospitaalbrand verwoes
Die toerusting was bestem vir die AngloGold Ashanti-hospitaal terwyl bouwerk daar gedoen word.
Kleuterskoolwerker wat kinders aanrand: ‘Sy moet swaar gestraf word’
Verskeie video’s het verlede jaar die lig gesien wat wys hoe kleuters aangerand word.
Foto’s: Carletonville-sinkgattragedie 56 jaar later steeds onthou
“Dit is ʼn gesig wat ek nooit sal vergeet nie.”
Alomgeliefde dominee sterf: ‘Hy het mense hoop gegee’
Calitz was die afgelope nege jaar die leraar by die Nederduitsch Hervormde Kerk Carletonville.
Vrou glo in munisipale kantore aangerand
Die vrou het ’n munisipale amptenaar genader om vas te stel wat die uitstaande bedrag op haar waterrekening is.
Fochville, Carletonville dalk gou sonder krag
Munisipaliteite aan die Wes-Rand skuld Eskom honderde miljoene rande.
11 petrolbomme naby Carletonville gevind
Altesaam 40 verdagtes is sedert November verlede jaar in die omgewing in hegtenis geneem op verskeie aanklagte insluitend aanranding, voertuigkaping, diefstal, openbare geweld, brandstigting en intimidasie.
Singende hawelose se lewe verander ná video
“Jy kan hoor hy speel uit sy hart uit.”
Meisie ernstig beseer in botsing met bakkie
Paramedici het haar eers gestabiliseer en toe met die ER24 Oneplan- mediese helikopter na ʼn hospitaal vervoer.
Drie dood toe motor eers voetganger en toe taxi tref
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle twee persone op die agtersitplek van die voertuig gesien. Hulle het geen tekens van lewe getoon nie en is op die toneel dood verklaar.”
Een dood, 6 beseer toe voertuig rol
“Daar word vermoed dat die voertuig verskeie kere gerol het en al agt mense uit die voertuig geslinger is.”
Vrou sterf, 2 mans beseer in botsing
Die vrou het by haar aankoms by die hospitaal aan haar beserings beswyk.
Identiteit van lewende vrou in lykshuis-yskas bekend
Die vrou word steeds in die waakeenheid van ʼn Gautengse hospitaal behandel.
‘Dooie’ vrou lewend in lykshuis se yskas aangetref
Die vrou was glo so erg beseer dat sy nie in staat was om te beweeg of ʼn geluid te maak nie.
5 dood in 2 ongelukke ure uit mekaar
Vyf mense is die afgelope naweek ure uit mekaar in twee afsonderlike ongelukke dood en ses mense is beseer.