Navalny, ʼn politikus en korrupsie-ondersoeker, is een van die Russiese president Wladimir Poetin se felste kritici.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Augustus 2020
Korrupsie-ondersoek: Kroeg, motorwassery, selfs bakkery kry Covid-19-tenders
Talle van die kontrakte is glo aan mense met politieke bande of hul onmiddellike familie en vriende toegeken.
Covid-19-pandemie ‘hopelik’ binne twee jaar verby
Selfs al word ʼn entstof gevind, sal mense wêreldwyd steeds hul gedrag moet aanpas om die verspreiding van die virus te help stuit.
Register vir seksoortreders ‘bestaan nie’
“Hoeveel kinders word vasgevang in seksuele mishandeling en aanranding omdat die stelsel ons faal?”
Kat vanjaar dalk Nieu-Seelander van die Jaar
Verlede jaar is Mittens boonop vryheid van die stad vereer.
Ses van polisie vas in teenkorrupsie-optredes
Die polisielede het glo geld en sigarette tydens inspeksies geneem.
Agt ondervra ná moord op KZN-polisiebeampte
Die verdagtes het haar dienspistool gegryp en gevlug.
Algehele mediabedryf vereer met gesogte toekenning
“Vir baie mense is dit moeilik om na die nuus te luister, om nie eens te praat nie van die tol wat dit eis op diegene wat dit ontleed en verslag doen oor die huidige werklikheid wat ons land en die wêreld in die gesig staar.”
Foto’s: Skep ’n sensoriese tuin vir jou kinders
Ons weet dit is soms ʼn uitdaging om kinders die hele dag by die huis te hê, en dit dra beslis by tot jou eie stresvlakke. Laat moeder natuur ʼn bietjie by jou oorneem deur te belê in die prikkelende speelterrein – dit gaan nie net jou kind se ontwikkeling bevoordeel nie, maar ook die druk van jou afneem.
Kinders brand dood wyl ma glo in sjebien kuier
ʼn Derde kind het ernstige brandwonde opgedoen.
Akwarium, kabelspoor binnekort terug op lys van lekkerdoendinge
Net betyds vir toerismemaand het Suid-Afrikaners nou weer die geleentheid om hul land én sy ryk, uiteenlopende nasionale skatte te verken.
Delft se geliefde Oupa Blom sterf
Tot weke gelede het die 116-jarige Oupa Blom nog elke dag by sy onderneming gewerskaf. Die afgelope paar dae het hy skielik begin wegkwyn.
De Aar-hospitaal maande sonder warm water, lugversorger
Die teater se deure werk glo ook nie en die teater se steriliseerder werk net “af en toe”.
’n Prinsespop elk vir vier besonderse meisies
Toe Schlebusch die Sara-pop aan die meisie in Krauseville gegee het, het sy hoorbaar na haar asem gesnak. Nog ’n keer toe sy hoor dat haar pop se naam “prinses” beteken. Sy kon nie wag om Sara vir haar boetie te wys nie en haar ma het gesê die spesiale pop kan nou saans by haar slaap.
Plaasaanval: Boer gewond, aanvaller doodgeskiet
Die aanvaller het glo ʼn plaaswerker gedwing om, onder die voorwendsel dat hy ʼn pap motorband het, sy werkgewer nader te lok.
Netflix krabbel terug oor foto’s vir rolprent ‘wat kinders seksualiseer’
ʼn Petisie om die rolprent van Netflix se platform te laat verwyder, het reeds meer as 220 000 handtekeninge.
‘Drink verantwoordelik’ pleit SAB ná verslapte regulasies
Vir talle in die bedryf gaan ʼn hernieude verbod op drankverkope finaal die einde van hul ondernemings beteken.
Foto’s: Carletonville-sinkgattragedie 56 jaar later steeds onthou
“Dit is ʼn gesig wat ek nooit sal vergeet nie.”
SA se Sale Sharks staan steeds
Diamond: “Om die knie te buig is elke indiwidu se persoonlike keuse. Ek dink nie politici moet betrokke raak nie, want hulle maak net droog as hulle dit wel doen.”
BLM: Keuse om nie knie te buig ‘nie teken van rassisme’
“Om te kies om nie te kniel nie, is nie ʼn teken van rassisme of enige ander walglike gedrag wat die minister wil aanvoer nie.”