Of hulle dit wil weet of nie, die BLM het niks positiefs bereik nie, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Black Lives Matter"
BLM-beweging vir Nobelprys benoem
Die beweging is reeds in 2013 in die VSA op die been gebring, maar het in Mei verlede jaar veral momentum gekry ná die dood van George Floyd in Minneapolis.
BLM: Keuse om nie knie te buig ‘nie teken van rassisme’
“Om te kies om nie te kniel nie, is nie ʼn teken van rassisme of enige ander walglike gedrag wat die minister wil aanvoer nie.”