Ruhan wie? Dit was sekerlik baie van die leuenstoel-kritici se vraag oor die nuweling wat Rassie Erasmus Sondag by die Springbokgroep vir die laaste twee toetse in die Rugbykampioenskap gevoeg het.
Lees meerAlles vir Sondag 23 September 2018
Vier Bokke dra 36 tot Franse Top14-liga by
Vier Springbokke het Saterdag en Sondag saam 36 punte vir hul onderskeie spanne in die Franse Top14-liga aangeteken.
Mynbouhandves verwelkom
Solidariteit het aangedui hulle is veral dankbaar dat wit vroue weer ingesluit is in die definisie van “voorheen benadeelde Suid-Afrikaners” en dat die werknemeraandeelhouer-skema nierassig van aard is.
Gautengse vrou verdrink in KZN-see
ʼn Vrou van Gauteng, vermoedelik 49, het Sondag in die see by Margate verdrink nadat sy glo deur seestrome meegesleur is.
Polisiebeamptes vas wat man glo van duisende beroof
Kapt. Matimba Maluleke, woordvoerder van die Valke, het gesê die beamptes, verbonde aan die polisie in Bela-Bela, is vandeesweek vasgetrek ná die beweerde gewapende roof vroeër vandeesmaand.
Deel van Kaapse pad vir drie maande gesluit
Eddie Andrews, burgemeesterskomiteelid, het gesê die pad sal vanaf 26 September 2018 vir ongeveer drie maande gesluit wees.
Clicks se bestuurshoof tree ná 13 jaar uit
In ander maatskappynuus het die privaat hospitaalgroep Life Healthcare sy belang in Max Healthcare vir R4,3 miljard verkoop aan die globale beleggingsfirma KKR & Co.
Moto GP: Marquez en ʼn Suid-Afrikaner seëvier in Spanje
Die Moto GP van Aragon (die 14de van die seisoen) is Sondag (23 September) op die baan van MotorLand Aragón in Spanje afgehandel. D
Drie paramedici deur motor raakgery op ongelukstoneel
“Een persoon is in ’n kritieke toestand per mediese helikopter na die Mediclinic Highveld vervoer.”
Gesin van drie dood aangetref
“Die oorledenes is ʼn 49-jarige man, 40-jarige vrou en hul agt jaar oue dogter.”
SA’ner wen eerste keer in agt jaar die Kaapstad-marathon
Stephen Mokoka het Sondag die eerste Suid-Afrikaner in agt jaar geword wat die Sanlam Kaapstad-marathon gewen het.
Kleinhoewe-aanval: Vrou langs haar man doodgeskiet
Die man moes sowat ʼn uur langs sy vrou se liggaam spook om homself los te wikkel om hulp te ontbied.
Die Springboklesse van 1970
Wat het oor die jare in rugby verander? Nie veel nie.
SA se ‘Groot 5’ laat vlae wapper vir hoop in SA
Die veldtog genaamd “Die land behoort aan jou” gaan hand aan hand met die onlangse bekendstelling van die enkelsnittreffer “Die land”, wat gesing word deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay du Plessis, Bok van Blerk en Ruhan du Toit van Touch of Class.
Oorsaak van Edna Molewa se dood bekend
Haar broer het gesê alhoewel Molewa talle uitstekende eienskappe gehad het, die grootste en mooiste daarvan haar onwrikbare geloof was.
Drie dood toe motor eers voetganger en toe taxi tref
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle twee persone op die agtersitplek van die voertuig gesien. Hulle het geen tekens van lewe getoon nie en is op die toneel dood verklaar.”
Man wat visvang verdwyn in see toe branders hom van rotse afslaan
In dieselfde asem het die NSRI die publiek gewaarsku om vanaf Saterdag 22 September tot ná volgende naweek versigtig te wees, aangesien dit tans springgety is wat Dinsdag sy hoogtepunt bereik.
Gedagte vir die dag: Hoop vir elke dag
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê. (Spreuke 19:20)