Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê. (Spreuke 19:20)
Here, gee my asseblief die krag om voluit te lewe elke dag; gee my ook die wysheid, Heer, en genade om die lewe se lesse te leer.
Hou vandag jou lewensdoel voor oë. Werk aktief daaraan om dit te bereik … moenie net hoop of wens dat jy dit eendag sal bereik nie.
Amen