Die onderhoud, in November 1995, is deur ʼn rekordgetal 22,8 miljoen persone gekyk en Diana het besonderhede verskaf oor haar huwelik met prins Charles.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Maart 2021
Covid-19-gevalle styg weer in Europa
Die getal nuwe Covid-19-gevalle het weer in Europa begin toeneem ná ses weke se afname in gevalle, het die Wêreldgesondheidsorganisasie Donderdag gesê.
Kubaanse dokters: Eer eers SA se eie mediese helde
Suid-Afrikaners en veral die land se gesondheidswerkers, sluk swaar aan president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die Kubaanse mediese werkers met die Nobelprys vereer moet word vir hul plaaslike werk in die stryd teen Covid-19.
Foto’s: Drie sterf in KZN-ongeluk
Die bestuurder van ‘n wipvragwa het beheer verloor oor die voertuig en dit het ‘n kettingreaksie tot gevolg gehad.
40 ‘bendelede’ in Jouberton aangekeer
Altesaam 40 persone, tussen 18 en 40 jaar oud, vermoedelik lede van verskillende bendes in die Jouberton-area in Noordwes, is Woensdag in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Woorde wat kwes
Jakobus waarsku ons teen die mag van die tong.
Lasbrief uitgereik om Mdluli in hof te kry
Die polisie se voormalige hoof van misdaadintelligensie het Donderdag wéér nie saam met sy medebeskuldigdes in die hof verskyn nie.
’n Eeu van Afrikaanse onderrig by Pta-skool
“Ek kan egter net getuig van die gemeenskap se ongelooflike ondersteuning aan ons. Pretoria se harte en hande het nog altyd net oop gestaan vir ons skool.”
Boer ‘stabiel’ ná Kirkwood-aanval
Die Avanza-motor waarop die polisie beslag gelê het, is nie in die naam van enige van die verdagtes geregistreer nie.
Talle ontsnapte krokodille reeds uit Breërivier gevis
Dit is egter nie seker hoeveel krokodille nog in die rivier skuil nie.
Man beken skuld op Normandien-plaasmoorde
Glen en Vida Rafferty se liggame is in Augustus vroegoggend buite hul plaashuis aangetref.
Prins Philip ondergaan hartoperasie
Die prins, wat in Junie 100 jaar oud word, is al langer as twee weke in die hospitaal.
Soms moet mens jouself met ander vergelyk
Dit is hier waar ’n feitelike vergelyking tussen die ou ZAR en die RSA ’n verdoemende oordeel oor die ANC fel. Die kenmerkende eienskap van die ANC-regime is verval.
Steinway-pianis se motor, stemtoerusting gesteel
“Ek kan my motor, bril en skootrekenaar in ’n japtrap vervang, maar dié toerusting kan jy nie sommer oornag aanskaf nie.”
Vakbond mag nou op Denel-bates beslag lê
Dié stap bied egter net tydelike verligting vir die sukkelende wapenvervaardiger se werknemers.
Podlitiek: Vlak een, belastingbetalers ween en entstoftog kry privaat steun
Die week gesels die Podlitiek-span oor die jongste vlak 1-inperking, die begrotingsrede en die implikasies vir die gebruiker, en die privaat sektor se betrokkenheid by die land se entstofprogram.
Potgieter kan nie wag om Cheetah-trui te dra
Jacques Potgieter se rugbypad het al ’n paar wye draaie gemaak: Hy was al in aksie vir die Bulls, Sharks, Toulon en Waratahs.
De Ruyter nou in Skoor se visier
Eskom se geskorste hoofverkrygingsbeampte het sekere “ernstige bewerings” onder die komitee se aandag gebring, wat nou tot die ondersoek na Eskom se uitvoerende hoof bygedra het.
Een dood toe tuig langs oord neerstort
Personeel van die oord het vergeefs probeer om by die wrak in die bosse uit te kom.
Terugblik op die Rebelspoorvasbyt
Daar is iets aan die Kalahari-son wat jou stroop van al jou pretensies en voorbehoude. Jou menswees word tot op die been ontbloot en jou siel oopgelê vir die mense om jou.