‘n Man het Twitter-gebruikers laat lag toe hy ná ses maande ontdek het ʼn vreemdeling is verkeerdelik as sy pa bygevoeg in hul gesins-WhatsApp-groep.
Alles vir Donderdag 4 Maart 2021
Valley laat dit reën terwyl die son skyn
Valley Besproeiing maak dit baie maklik vir enige boer om die sonkragroete te volg.
Veiligheidswag vas vir transitoroof wat Valkelede eis
AO Delene Grobler-Koonin en AO Wynand Herbst is tydens die roof geskiet.
Huishulp tydens roof doodgeskiet, werkgewer kritiek
Die eienaar van die huis is per helikopter na ’n hospitaal gevlieg.
Lisa-Marie Beyers: ‘Ons is só trots op haar’
“Sy was ʼn bakleier. Sy wou van alles ʼn sukses maak. Lisa het ʼn ongelooflike lewenslustigheid en energie gehad.”
Kyk: ’n Driekuns en toe ’n fees van sesse
Akila Dananjaya se driekunsvreugde verander in afgryse toe Pollard op die aanval oorgaan.
Eskom se Molefe verskil met ministers oor Zuma-gedrag
Ses uur lank het die voormalige Eskom-hoofamptenaar Woensdag met een verduideliking ná die ander volgehou sy hande is skoon.
Sprake van nuwe amnestietydperk
Cele het Woensdag erken die tweede en laaste amnestietydperk is erg ontwrig, asook dat baie vuurwapeneienaars daardeur geraak is.
Foto’s: Gordyn lig vir AfriForum Teater
Teatergangers kan solank kaartjies vir die eerste vertonings op 6 en 7 Maart koop.
Annelien se kombuis: Kersie-biscotti
Die biscotti is neutagtig en die koffie en kaneel wat deurkom komplementeer sjokoladesous goed.
Wes-Kaap staal hom reeds vir derde virusgolf
“Hoewel ons weet dat ʼn derde golf waarskynlik is, kan ons nie die tydsberekening, ligging of omvang van ʼn oplewing [van gevalle] voorspel nie.”
Lasbrief vir inligting op swartboks ná Tiger Woods-ongeluk
Die inligting op die sogenaamde swartboks van die gholfsuperster se motorwrak word nou aangevra.
Derde verdagte vas in koelbloedige taxi-moord
Die derde verdagte in die moord op ’n taxi-eienaar in Barberton was uit op parool ten tyde van die moord.
Groot getal krokodille ontsnap tot in Breërivier
Die Breërivier was tot dusver ʼn gewilde swemplek (vir mense), maar teen gisteraand is slegs 20 van die algaande hongerder Nylkrokodille aangekeer.
Covid-19-statistieke: Eerste teiken van 80 000 inentings bereik
Dr. Zweli Mkhize sê Suid-Afrika het reeds sy eerste teiken bereik – om al 80 000 dosisse van die eerste besending Johnson & Johnson-entstof binne twee weke toe te dien.
Gedagte vir die dag: Veilig tuis
Een ding vra ek van die Here, en dit sal ek bly soek: om in die huis ere te bly al die dae van my lewe, om my te verbly in sy goedheid, en in sy tempel daaroor na te dink. (Psalm 27:4)