Slaan hulle waar hulle sterk is.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Julie 2018
Ma, twee seuns saam vermoor
Die vrou se sesjarige dogter is in ʼn kritieke toestand langs die liggame van haar ma en broers aangetref.
Bekende oud-rugbyspeler en Bokstoeier sterf
“Mense wat groter as die lewe self is, sterf nie. Hulle verdof net.”
Man tydens kleinhoewe-aanval in kop geskiet
“Toe die man die deur oopmaak, is hy in sy kop geskiet.”
Video: Uitvoerende hoof gee motor vir jong man wat deur die nag werk toe stap
“Ek kan nie aan julle beskryf hoe aangeraak ek was deur Walter en sy tog nie. Hy is nederig en gaaf en opgewek en hy het groot drome. Hy is hardwerkend en taai. Ek staan verstom oor hierdie jong man.”
Vrou sterf, 2 mans beseer in botsing
Die vrou het by haar aankoms by die hospitaal aan haar beserings beswyk.
Taxi-skietery: Spesiale aksieplan om moordenaars vas te trek
Die aksieplan strek oor 72 uur en lede van die SAPD, misdaadintelligensie, die Valke, die spesiale taakspan en die polisie se speurdiens is daarby betrokke.
Tafelberg se kabelkar vir 2 weke gesluit
Tafelberg se beroemde kabelkarretjie sal van Maandag vir twee weke gesluit wees.
‘Geen meer grondgrype in Zim’
“Kom ek sê julle nou, daardie tyd is verby.”
Duisende dronkbestuursake glo oor uitstaande bloedtoetse vertraag
“Duur en uitgebreide padveiligheidsprogramme word jaarliks van stapel gestuur, maar dit is tevergeefs aangesien motoriste wat die wet oortree weet hulle sal geen strafmaatreëls in die gesig staar nie.”
‘Rower’ in hospitaal ná skok op heining
Terwyl die rooftog aan die gang was, kon die vrou daarin slaag om die paniekknoppie te druk en ‘n plaaslike veiligheidsmaatskappy het onmiddellik gereageer.
TV-realiteitster erken hy het kind gemolesteer
“Ek is baie jammer vir my gedrag en vir die skade wat ek aan [die meisie] aangerig het. Ek het reeds met terapie begin om te verseker dat niks soos hierdie aanranding ooit weer gebeur nie.”
11 sterf toe aanvallers op taxi losbrand
Elf mense is doodgeskiet toe onbekende aanvallers Saterdagaand op ʼn minibustaxi naby Colenso in die KwaZulu-Natalse Middelande losgebrand het.
Superrugby: Lions wys (weer) hoe dit gedoen moet word
Dit word al drie jaar oor en oor gesê, en raak sekerlik afgesaag soos ʼn langspeelplaat wat vasgehaak het, maar om ʼn Nieu-Seelandse rugbyspan te klop, moet jy hulle met hul eie spelpatroon troef.
Blitsbokke in eerste Wêreldbeker-halfeindstryd in 21 jaar
As jy die basiese goed reg doen, verval baie van die onsekerhede wat sewesrugby so ʼn onvoorspelbare sport maak.
ʼn Terugblik, vorentoe kyk
Drome word tog waar. Dalk net nie soos ek gedink het dit sal nie.
Vrou se ‘plakkershut-lewe’ verby ná sy boerpot wen
“Ek het jare lank in ʼn plakkershut gebly en het nog altyd gebid vir ʼn behoorlike dak oor my kop. Ek gaan nie weer terug na daardie lewe toe nie.”
Video: Talle treinwaens vat vlam op Kaapstad-stasie
“ʼn Middel is gebruik om seker te maak dat die brand vinnig sal versprei.”
Bebloede man in kattebak gevind; 6 vas
KwaZulu-Natalse polisiebeamptes het ses mans in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn erg bebloede man in die kattebak van hul motor aangetref het.
Drie vas vir vermiste PE-man se moord
ʼn Vrou sal Maandag saam met haar seun en dogter in ʼn hof in Port Elizabeth verskyn in verband met die moord op Petrus Scholtz (70) wie se liggaam Donderdag tussen bosse langs ʼn pad in Fairview gevind is.