Die legendariese Carike Keuzenkamp vertel van haar loopbaan, aftrede en haar huwelik van langer as vyf dekades.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Januarie 2020
Gesinsmoord in Secunda: Mense moet hulp vra
Families moet hulp soek wanneer daar uitdagings is en nie tekens ignoreer dat iets nie pluis is nie.
Gholf in Abu Dhabi: Weer so naby en tog so ver vir Louis
Louis Oosthuizen het die derde ronde van die Abu Dhabi-kampioenskap in 70 houe voltooi om op 207 te eindig.
Baba ontvoer
Die verdagte het haar as ʼn maatskaplike werker voorgedoen.
Vrou dood toe sy van hoogte val
Die het vrou ongeveer 40 m diep in ʼn rotsskeur gelê.
Luister: Rolanda Marais oor rol in ‘Poppie Nongena’
“Die karakter is verteenwoordigend van ʼn soort mens wat nie altyd bewus is van die impak wat hulle woorde teenoor ander mense het nie.”
Hier is die duurste stede in SA
Die datagroep Numbeo het ʼn opname gemaak van die duurste stede wêreldwyd. Só vergelyk Suid-Afrika.
Hier’s wat SA’ners voorspel vir 2020
15% van mense glo egter dat buiteruimtelike wesens die aarde vanjaar sal besoek.
Man verdrink in see aan Noordkus
Vier volwasse mans het na bewering gesukkel om uit te swem.
Geen beurtkrag die naweek
Intussen het die Mogale City-munisipaliteit onderneem om R32 miljoen aan Eskom te betaal om te verhoed dat hul krag afgesny word.
Oulike Afrikaanse boek- en naamplakkers én plakkate vir jou klas
In die digitale era is dit belangrik om materiaal sinvol te verpak en elektronies beskikbaar te stel.
Fochville, Carletonville dalk gou sonder krag
Munisipaliteite aan die Wes-Rand skuld Eskom honderde miljoene rande.
IVP wil buitelandse arbeiders beperk
Die IVP is ook teen enige verandering aan die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik.
Nog ʼn leerder verdrink by skool
Hierdie is ʼn baie slegte week vir die onderwysdepartement.
Gedagte vir die dag: Hy weet
Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken … (Jeremia 1:5)