Die 36-jarige Oosthuizen, wat tiende op die jongste wêreldranglys is, het die room voor menige ander wêreldsterre en ʼn rits Suid-Afrikaners afgeskep.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Oosthuizen"
Louis verbrou sy kanse
Dit het gelyk of Louis Oosthuizen die voorlopers skrik gaan maak by die Toerkampioenskap, maar toe val die wiele af.
Louis kruip nader, maar voorgeestelsel rem hom
Slegs 30 spelers ding mee in die Toerkampioenskap en groot geld is op die spel.
Oosthuizen bestendig, maar doer agter
Oosthuizen het in die derde ronde soos ʼn sneltrein laat waai en drie voëltjies oor die eerste vier putjies aangeteken, maar kon nie die pas volhou nie.
Britse Ope: Uitklophou ontwyk Louis steeds
Louis Oosthuizen, wat Sondagmiddag met ʼn voorsprong van een hou afgeslaan het, het uiteindelik vir die agtste keer derde in ʼn Major-toernooi geëindig.
Britse Ope: Is dit Louis se kroon?
Dit bly ʼn raaisel waarom dié boerseun van Mosselbaai nie meer Majors gewen het nie; hoekom hy reeds vier keer ná 54 putjies voor was, maar nie kon deurdruk nie.
Louis kry sy neus voor
Oosthuizen het vroeg Sondagoggend die kaarte behoorlik deurmekaar geskommel.
Amerikaanse Ope: Oosthuizen se gulde geleentheid
Net vier houe.
Amerikaanse Ope: Louis tem (byna) New York se Groen Monster
Net ses spelers kon in die eerste twee rondes beter as baansyfer vaar.
BMW-gholftoernooi: Oosthuizen weer in wedloop ná eerste twee rondes
Kan Oosthuizen dit volhou?
Gholf: Geen sigare in sig vir Suid-Afrika
Oosthuizen kon wel ʼn stewige R5 miljoen in sy sak steek.
Gholf in Abu Dhabi: Weer so naby en tog so ver vir Louis
Louis Oosthuizen het die derde ronde van die Abu Dhabi-kampioenskap in 70 houe voltooi om op 207 te eindig.
SA Ope: Grace onttroon koning Louis as kampioen
Wanneer Grace die dag warm is, is hy vuurwarm.
Australiese Ope: Derde keer skeepsreg vir Louis?
In Pilanesberg was daar versagtende omstandighede, maar in Doebai het Oosthuizen se spel uitgerafel.
Nierstene stuit Oosthuizen nie om voortou te neem
“Donderdag teen 03:00 het ek nie gedink ek sal in staat wees om af te slaan nie. Dus is ek baie tevrede met my openingsronde.”
Onvergeetlike sege vir Woodland; SA se Oosthuizen eindig sewende
Oosthuizen, wat in die vierde ronde vier houe agter Woodland in die gesamentlike derde posisie afgeslaan het, het soos ʼn sneltrein begin ná ʼn voëltjie op die eerste en nog een op die vierde.
Oosthuizen wil Amerikaanse Ope-titel hê
“Om die Amerikaanse Ope te wen sal iets besonders wees.”