Die motor het op sy dak aan die onderkant van die brug gelê.
Lees meerAlles vir Sondag 5 September 2021
Max laat die oranje vlam helder brand
Toe die geruite vlag vir die sewende keer vanjaar vir hom geswaai het, was die boodskap baie duidelik in die daaropvolgende vuurwerkvertoning uitgespel: Max Verstappen is terug.
Zuma op mediese parool geplaas
Zuma is in Augustus reeds in ʼn hospitaal opgeneem en intussen geopereer.
Breinskade ná een seisoen by rugbyspelers waargeneem – studie
ʼn Nuwe studie wys dat professionele rugbyspelers reeds ná een seisoen ʼn afname in die kognitiewe funksie van hul brein kan toon.
Eerste verkiesing in Somaliland in 15 jaar
Dié land of gebied het in 1991 onafhanklikheid van Somalië verklaar, maar word tot vandag toe deur geen enkele land ter wêreld as ʼn onafhanklike land erken nie.
Polisie wil glo nie bekende bure vervolg
Cindy O’Neil beweer ‘n bekende platejoggie se vrou het haar in November 2019 voor haar huis aangerand.
Toekoms van Navo bevraagteken ná Afghanistan-gebeure
Intussen het een van die strengste wette om aborsies in ʼn Amerikaanse deelstaat te beperk, vroeër vandeesweek in Texas in werking getree.
Beweerde verkragter wéér op parool, al vlug hy
Die man het glo aan sy pa erken dat hy ʼn gestremde vrou in 2018 in Pretoria verkrag het.
Bezuidenhout breek eie rekord by Simola Hillclimb
Die twee vinnigste renjaers in die 2019-kompetisie was vanjaar wéér die vinnigste in hul onderskeie klasse.
Heli-ongeluk eis 5 van Amerikaanse vloot
Die helikopter het Dinsdag langs die Kaliforniese kus neergestort.
Lloyd Harris se droomjaar duur voort
Hy kon byna 80% van die punte op sy eerste afslaan wen.
All Blacks klop flou Aussies weer
Selfs nie ʼn rooi kaart vir heelagter Jordie Barrett in die eerste helfte kon die Wallabies help nie.
Foto’s: Vakansieoord in die slag toe veldbrand versprei
Gaste moes inderhaas die oord ontruim en van die chalets is in die brand beskadig.
Branderplankryer sterf ná haaiaanval
Branderplankryers en omstanders by Emerald Beach in Australië het verbete probeer om ʼn man uit die kake van ʼn haai te red.
Jou eetgewoontes kan dalk Covid-19-simptome bekamp
Diegene wat ʼn plant- of visgebaseerde dieet volg, het ʼn laer kans gehad om matige tot ernstige Covid-19-infeksie op te doen.
Susanne Beyers is waarlikwaar ’n ikoon
Waarlikwaar! Dit is nie net die naam van die aktrise Susanne Beyers se huis in die Kaap nie, maar hierdie “outydse mooi word” som dié ikoniese aktrise ook op.
Ses dood in botsing met boom
ʼn Helikopter is ontbied om ʼn jong kind wat ernstig beseer is na die hospitaal te neem.
Louis verbrou sy kanse
Dit het gelyk of Louis Oosthuizen die voorlopers skrik gaan maak by die Toerkampioenskap, maar toe val die wiele af.
Krieket: Malan, Shamsi skitter teen Sri Lanka
Dit het nooit gelyk of die tuisspan by die lopietempo gaan byhou nie en snelboulers Kagiso Rabada en Wiaan Mulder het Sri Lanka laat steier.
Resep: ‘Suidooster’-samoesas
Vandag (5 September) is Internasionale Samoesa-dag en die kykNET-sepie ‘Suidooster’ deel graag die geliefde Mymoena se samoesa-resep.