Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R en raak opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Simola Hillclimb"
Simola se Saterdag-superhelde …
Saterdag het gesorg vir enorme pret op die Simola-heuwel.
Simola-heuwelren betower
André Bezuidenhout is ʼn naam wat alle Simola-heuwelren-toeskouers al goed ken.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Urban Cruiser
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Toyota wat sy splinternuwe Urban Cruiser bekendgestel het en hulle gaan ry met Hyundai se vlagskip Palisade.
Wiele2Wiele ry met Merc se EQC 400
Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met Mercedes-Benz se vol-elektriese EQC 400, dan stel Suzuki sy nuwe Grand Vitara bekend en jy kry ook ’n lusmaker van die Simola-heuwelren wat van 5-7 Mei plaasvind.
Rekords bly in die slag by Simola!
Die Simola-heuwelren het vanjaar vir die 12de keer plaasgevind en is gekenmerk deur verskeie rekords wat in die slag gebly het.
Video: Simola-heuwel brul, gil en betower
Die eindronde van die King of the Hill vind Sondag by die Simola-heuwelren plaas.
Simola-heuwelren goed op dreef
Die King of the Hill-element van die kompetisie begin Saterdag.
Dis weer tyd vir Simola-heuwelren
Geen toeskouers is verlede jaar weens die Covid-19-pandemie toegelaat nie, maar vanjaar is lede van die publiek weer welkom.
Simola se heuwelkonings gekroon
Drie nuwe Heuwelkonings is die afgelope naweek in die Simola-heuwelren in Knysna gekroon.
Bezuidenhout breek eie rekord by Simola Hillclimb
Die twee vinnigste renjaers in die 2019-kompetisie was vanjaar wéér die vinnigste in hul onderskeie klasse.
‘King of the Hill’ begin vandag by Simola
Die Simola Hillclimb is aan die gang en ʼn reuseverskeidenheid van motors, van Mini’s tot renmotors, neem deel aan die aksie.
2021 se Simola Hillclimb is onderweg!
Suzuki neem ook deel met sy spiksplinternuwe 2021 Suzuki Hyabusa, die enigste een in die land. Hulle vertrou vir AJ Venter met die sleutels.