Wiele2Wiele gesels oor nuwe Urban Cruiser

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Toyota wat sy splinternuwe Urban Cruiser bekendgestel het en hulle gaan ry met Hyundai se vlagskip Palisade. Hulle raak opgewonde oor die Simola-heuwelren wat die komende naweek plaasvind, gee raad oor restourasie-projekte en gesels oor hoëwerkverrigting-fietse vir 2Wiele.

Die manne vat die ateljee oor! Mike gesels oor Toyota wat hulle splinternuwe Urban Cruiser bekendgestel het, Carl en Nicol gaan ry met Hyundai se vlagskip Palisade en raak dan opgewonde oor die Simola Hillclimb wat hierdie komende naweek gaan plaasvind. Hulle gee ook raad oor restourasie-projekte en gesels oor ‘muscle bikes’ vir #2Wiele.The men take over the studio! Mike talks about Toyota launching their brand new Urban Cruiser, Carl and Nicol drive Hyundai's flagship Palisade and then get excited about the Simola Hillclimb that will take place this coming weekend. They also give advice on restoration projects and talk about muscle bikes for #2Wheels.Toyota SA #UrbanCruiser #NEWUrbanCruiser #GoFindYourFunHyundai South Africa #HyundaiPalisade #PalisadeSimola Hillclimb 4-7 May 2023 www.simolahillclimb.com???? #ToyotaSA #HyundaiSA #SimolaHillclimb Tip of the Week: Videvo By #Videvo #EMurillo1Maroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, May 3, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Willem ·

En Toyota doen badge engineering want helfde van hulle modelle is Suzuki’s. Die Toyota kos duurder, het ‘n swakker waarborg en diensplan maar tog koop die meerderheid skaape hulle Toyota’s. Kan net lag as ek iemand in hulle Toyzuki sien

RS ·

Hulle looks gaan verkeerde rigting. Die ou een is mooier. Dalk onder die enginkap is dit beter.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.