ʼn 13-jarige leerder aan die skool het losgebrand en die lewens van agt leerders en ’n veiligheidswag geëis.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Mei 2023
Oud-Eskom-werker moet gesteelde geld terugbetaal
Daar is bevind dat Sifiso Jacob Masina fakture geskep en vir betaling ingedien het asof werk verrig is, terwyl daar in werklikheid geen werk gedoen is nie.
Ontsnapte verkragters weer agter tralies
ʼn Nuwe kriminele klag van ontsnapping uit wettige aanhouding sal albei veroordeeldes nou in die gesig staar.
‘Suidooster’ groet sepiegunsteling
Getroue kykers van die gewilde kykNET-sepie, Suidooster, moes Woensdagaand van ’n geliefde karakter afskeid neem.
Jan Oberholzer bly langer by Eskom
Jan Oberholzer het op 30 April op die ouderdom van 65 jaar afgetree as bedryfshoof van Eskom.
Polisieman in hof doodgeskiet
ʼn Man is direk na die voorval by die Motherwell-landdroshof in Gqeberha in verband met die skietery in hegtenis geneem.
Wetsontwerp wil ministeriële handboek se (voordeel-) vlerke knip
Die kabinet kos Suid-Afrikaners byna R1 miljard per jaar. En wat kry hulle in ruil hiervoor, vra die DA.
Hoër beurtkragfases kom
Vertragings in die herstel van opwekkingseenhede by tien van Eskom se kragstasies dra tans tot verdere kapasiteitsprobleme by.
ToekomsVenster: Onthou jy is heilig
Die Heilige Gees kom in sagtheid en deernis na die mens en herinner ons aan die roeping wat op ons lewens rus. Ook van die prys wat Jesus namens ons betaal het. Hy verseker ons van sy bystand.
Só vaar SA bateklasse teenoor oorsese eweknieë
“ʼn Toename in die finansiële sektor bevorder ekonomiese groei, stabiliteit en skep nuwe werksgeleenthede.”
Dr. Nandi bly nog langer agter tralies
Twee voormalige werknemers van die G4S- private veiligheidsmaatskappy is Woensdag as beskuldigdes 7 en 8 tot die saak gevoeg.
ʼn Koffiebederf vir jou ma hierdie Moedersdag!
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met ʼn unieke geskenkpak wat sy nêrens anders sal kry nie en waarmee sy haarself met die lekkerste boeretroos kan bederf.
Lekker kuier nou makliker, meer plesierig met Gincident.co.za
Gincident.co.za is ‘n toonaangewende Suid-Afrikaanse aanlyn drankwinkel en mobiele app, met ‘n wye verskeidenheid premium drankhandelsmerke van reg oor die wêreld op een gerieflike plek.
Mielies vorm steunpilaar van voedselsekerheid
Dit sou nie baie verstandig wees indien aanvaar word dat die onlangse rekordmielie-oeste vanaf 2020 tot 2022, van meer as 15 miljoen ton per jaar, die nuwe norm is nie.
Gebaretaal gou (amptelik) amptelike taal
“Die uitsluiting van die dowe gemeenskap in ons samelewing het ’n negatiewe uitwerking gehad op hul vermoë om aktiewe deelnemers in hul gemeenskappe te wees.”
Energiekenner Ted Blom sterf
Ted Blom was welbekend vir sy kommentaar oor energiekwessies, ook die voortslepende kragkrisis in die land.
Vrystaatse sakeman sterf ná messteek by slaghuis
Lambertus Petrus (LP) Lochner is in die bors en arm gesteek nadat hy glo ’n kabeldief op heterdaad betrap het.
Leinster sal nie weer in dié slaggat trap
“Daar sal geen verskonings wees nie. Ons sal nie weer uitgevang word nie,” het Robin McBryde (Leinster-hulpafrigter) op die vooraand van nog ʼn uitklopwedstryd teen ʼn Suid-Afrikaanse span gesê.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Urban Cruiser
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Toyota wat sy splinternuwe Urban Cruiser bekendgestel het en hulle gaan ry met Hyundai se vlagskip Palisade.
Jong Limpopo-boer erg beseer in ongeluk
Jeandré Booysen se goeie vriend, Carel van Aswegen, is in die ongeluk oorlede.