ʼn Koffiebederf vir jou ma hierdie Moedersdag!

Moedersdag-geskenkpak te koop in Die Koöperasie

Sy is die een wat jou suksesse saam met jou vier: maak nie saak hoe klein of hoe groot nie, sy deel in jou vreugde. Sy is die een wat jou trane afvee en jou vertroos as jou planne nie vlot nie – en sy is daar om jou aan te moedig om weer te probeer. Sy is die een wat vir jou bid en net die beste vir jou wil hê.

Jou ma verdien ʼn groot bederf!

Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier en dit is die ideale geleentheid om jou liefde vir haar te wys.

Bederf jou ma met ʼn unieke geskenkpak wat sy nêrens anders sal kry nie en waarmee sy haarself met die lekkerste boeretroos kan bederf.

Klik hier om jou spesiale Moedersdag-geskenkpak te koop.

Moedersdag-geskenkpak te koop in Die Koöperasie

 

In die geskenkpak:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.