“Hier is ons goue wenk vir alle ouers: voordat jou tiener met enige behandeling begin, is dit belangrik om te onderskei tussen aknee en ander toestande wat soortgelyk mag lyk.”
Alles vir Woensdag 3 Mei 2023
Woef stap 60 km terug huis toe
“Ek weet glad nie hoe hy dit gedoen het nie, maar hy het dit reggekry. Geen kos nie, geen skuiling nie, geen hulp nie, net absolute deursettingsvermoë en daardie ongelooflike snoet.”
Gestrande brakkies binnekort tuis
Die verhaal van twee honde wat ʼn Suid-Afrikaanse gesin noodgedwonge moes agterlaat toe hulle Soedan inderhaas weens voortslepende geweld verlaat het, het mense diep geraak. Maar aanhouer wen, en hopelik is Nyala en Isla, twee Skotse terriërs, binnekort ook weer veilig terug op tuisbodem.
Alle oë steeds op Rafa
“Selfs al het hy laas in Australië gespeel, sal dit moeilik wees om ʼn man te stuit wat die Franse Ope reeds 14 keer gewen het,” het Carlos Alcaraz gesê.
Skofbestuurder sterf by Kusasalethu-myn
Die maatskappy sê veiligheid vorm die kern van Harmony se waardes en hy gaan voort om streng veiligheidstandaarde in al sy bedrywighede te handhaaf.
Laat jou skryfvernuf ʼn verskil maak in jou gemeenskap
Skryfnet: Kom skryf nou in vir die Gemeenskapsmedia-kursus. Dié toeganklike 10-weke-kursus is gemik op beginners én diegene wat reeds by gemeenskapsmedia, gemeentenuusbriewe, skoolkoerante of plaaslike radiostasies betrokke is. Skryfnet is ʼn projek deur Maroela Media en Akademia. Skryf nou in – en maak ʼn verskil in jou dorp of streek.
Roos opgewonde oor Fourie se terugkeer
Die Stormers kan ʼn gedugte lostrio vir die naweek se Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen die Bulls in Kaapstad kies.
Vermiste Aussie se oorskot in krokodille gevind
Die man het gaan visvang toe mense hom hard hoor gil en ʼn groot waterspatsel gesien het.
Bemark op Instagram in 5 maklike stappe
Hier is Magriet Groenewald se beginnersgids oor hoe om Instagram vir jou sakeonderneming te gebruik.
22 gestrande SA’ners op pad huis toe
Die groep was sedert Saterdag op ’n vragskip vasgekeer terwyl hulle gewag het op toestemming om Egipte binne te gaan en by die lughawe te kom.
Gedig: kruik
Susanne Pike skryf in die gedig, “kruik”: “Jy’s gekuns uit klei om perfek in my pottersoond te pas.”
Bokke sal Kolisi se vordering ‘monitor’
Dit is egter nog te vroeg om met sekerheid te sê wanneer die Springbok-kaptein weer op die speelveld sal wees.
Lesersbrief: Jy is nie alleen nie
Asseblief moenie opgee nie. Staan sterk en kyk op – die Here sien jou en ken jou. Hy ken jou naam, jou elke tree en traan. Hou vas aan Hom.
Is daar iets in die drinkwater by Rand Water?
Dit is nie onmoontlik nie dat Rand Water (in effektief ʼn ANC-regeringsinstansie) die metro Tshwane (nou beheer deur ʼn DA-geleide koalisie) se watervoorsiening vertraag om dié metro polities in ʼn swak lig te stel.
Resep: Gebakte eiers met fetakaas en spinasie
Verruil jou vervelige ontbytpap vir dié interessante ontbytgereg.
Alcaraz stoomroller vir Zverev
Carlos Alcaraz het kwalik ʼn voet verkeerd gesit en vir Alexander Zverev in 83 minute ore aangesit.
Komitee bekend wat nepotisme-klagte teen Matie-rektor bekyk
Die komitee is bekend gemaak wat bewerings van nepotisme teen die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor, prof. Wim de Villiers, gaan ondersoek.
Johannesburg steeds sonder burgemeester
Die sitting het ure lank aangehou, maar is uiteindelik uitgestel nadat van die partye nie op burgemeesterskandidate kon besluit nie.
Skool rou ná jong onderwyser se dood
Die Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa is in rou oor die dood van een van sy onderwysers.
Gedagte vir die dag: Om Jesus te ken
Die man wat gesond geword het, het egter nie geweet wie dit was nie. (Johannes 5:13)