Voor so ʼn belangrike verkiesing as wat 2024 s’n gaan wees, is dit nuttig om ʼn bietjie stil te sit en na te dink oor die tyd en plek waarin Suid-Afrika dit self bevind. Is ons by ʼn historiese oorgang, nie net polities-staatkundig nie maar ook op ander samelewingsterreine?
Lees meerAlles deur die skrywer Theuns Eloff
Hoekom Afrikaans, jy is mos ʼn Suid-Afrikaner?
Februarie is moedertaalmaand. Ons as Afrikaanssprekendes en Afrikaners kan dit met dankbaarheid vier – ons, ons kinders en kleinkinders is bevoorreg. Maar die stryd vir moedertaalonderrig is lank nie verby nie.
Wat gaan onder die oppervlak by Telkom aan?
Telkom was ʼn staatsbeheerde entiteit, wat ʼn klompie jare gelede gedeeltelik geprivatiseer is. Maar die staat besit steeds 40% van die maatskappy, met die OBK wat nog ongeveer 15% besit. Dit beteken dat die meerderheid aandeelhouers steeds nie uit die privaatsektor kom nie.
Ons moet begin regmaak vir die 2024-verkiesing
Is 2024 nie in ʼn hele paar opsigte ʼn belangriker verkiesing as al die ander sedert 1994 nie? En hoekom is dit so?
Is daar iets in die drinkwater by Rand Water?
Dit is nie onmoontlik nie dat Rand Water (in effektief ʼn ANC-regeringsinstansie) die metro Tshwane (nou beheer deur ʼn DA-geleide koalisie) se watervoorsiening vertraag om dié metro polities in ʼn swak lig te stel.
Mbeki se brief aan Mashatile gaan oor veel meer as Phala Phala
Die betekenis van Mbeki se brief aan Mashatile lê daarin dat dit weer wys op die grondliggende verskille oor wesenlike sake in die ANC.
Die betekenisvolle reaksie van die ANC oor die onderhoud van André de Ruyter
Ons weet nou verseker: die meeste ANC-leiers en -lede “eet” rustig saam en dié wat (nog) nie “eet” nie, is kwaad daaroor.
Watter politieke ontwikkelinge lê vir ons voor in 2023?
Ten spyte van Eskom, water- en moontlike voedseltekorte later in die jaar (ook as gevolg van beurtkrag), sal daar nie ʼn herhaling van die grootskaalse KwaZulu-Natalse onluste wees nie.
Hertzog-onderwyswet van 1908 en vandag se taalbeleide
Die grootste verskil tussen die 1908-onderwyswet en vandag is die twee bedelings, skryf Theuns Eloff, voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys.
Is permitte vir kos-uitdeel nodig en reg?
Dit lyk of regeringsinstansies dink dat hulle die beste weet waar die nood die grootste is en wie kos moet kry en wie nie, skryf Theuns Eloff.
Apartheid, FW en die ANC: Vier mites aan die kaak gestel
Die eerste mite, is dat De Klerk willens en wetens die “volk” uitverkoop het, ʼn verraaier was (en is) en ten minste onverantwoordelik opgetree het.
Te vroeg om te sê dis neusie verby vir Ramaphosa
Daar is een faktor wat hierdie hele magsdinamiek vinnig kan verander, skryf Theuns Eloff.
Lui uitspraak die doodsklok vir Afrikaanse openbare skole?
Wat dan van enkeltalige Afrikaanse skole, vra Theuns Eloff.
Hoekom vier ons ’n PUK 150-fees?
Maar daar is ander belangriker redes hoekom die alumni van die NWU die 150-jarige bestaan van hierdie instelling kan en moet gedenk, skryf Theuns Eloff.
Die konstitusionele hof en Gelyke Kanse: Wat het gebeur?
Met respek, ons geagte howe het hier nie die taaltoets geslaag nie. En Gelyke Kanse en Afrikaans is die slagoffer daarvan.
Vernietig die skyn van die kwaad, mnr. die President
President Cyril Ramaphosa het Donderdag in die parlement ’n vooruitbeplande vraetydsessie. Kom ons hoop hy gebruik dit om die skyn van die kwaad te vernietig, skryf dr. Theuns Eloff.
Hoe lyk die telkaart vir die omkeer van ons geknelde land?
Die telkaart is dus ’n mengsel van negatiewes, positiewes en eie doele. Die uitslag van die stryd is daarom nog lank nie seker nie. En soos voorheen gesê, gaan dit nie ’n kort stryd wees nie. Wat wel mettertyd aan die Ramaphosa-kant meer punte sal gee is sy eie aanstellingsmagte as president van die land.
Verdien Lesufi ’n slaagpunt?
Waar gaan hy die begroting kry om drie tale in ’n skool aan te bied? Of weet hy nie eens dat meer tale meer onderwysers vereis nie? Sy voorstel van drie tale in ’n skool dui dus eintlik op sy skynheiligheid oor Afrikaans, asook sy onkunde oor praktiese onderwysoplossings wat, soos die Grondwet vereis, kinders eerste stel.
ANC-regering speel die transformasieviool terwyl Eskom sink
Die feit dat Eskom self – onder druk van die departement van arbeid – steeds volhou met planne dat wit ingenieurs nog verder verminder gaan word, lyk die prentjie na die ANC-regering wat die transformasieviool speel terwyl Eskom en Suid-Afrika se ligte nie brand nie!
Lesse te leer uit die Schweizer-sage
Die politieke debat en sosialemedia-oproer oor die eerste skooldag by Laerskool Schweizer-Reneke het nog nie bedaar nie. Die vraag is: Wat het hierdie gebeure veroorsaak en wat kan almal hieruit leer?