Die Meer van Gennesaret/Tiberias, ook algemeen bekend as die See van Galilea, is ná jare weer vol danksy swaar reën in die gebied, het beamptes in Israel Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Mei 2020
Luister: Griekwagebed – Die jammerhartige skeerder
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Só wil Kaapstad toerisme laat herleef ná Covid-19
Kaapstad, wat algemeen as Suid-Afrika se toerismehoofstad beskou word, koördineer pogings om die verwoestende impak wat die wêreldwye koronavirus-pandemie op die bedryf het, te verlig.
Twee vas oor wapens en ammunisie
Twee mans is in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van ʼn vuurwapen en ammunisie.
Solidariteit se krisisfonds bars deur R14 miljoen
“Soms sien mens die grootste genade en mooiste harte in die grootste krisis.”
ToekomsVenster: ’n Geel vlag vir hulp
Reik vandag uit.
Staatsdienskrisis kruip nader met verklaring van dispuut
‘n Staatsdienskrisis raak ‘n al groter moontlikheid nadat sommige vakbonde ‘n dispuut met die regering verklaar het.
Covid-19-toetse: Kommer oor agterstand by laboratoriums
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het pres. Cyril Ramaphosa skriftelik genader oor die agterstand by die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) wat tot ʼn vertraging lei in die uitslag van toetse.
Kraai die Caravelle nog koning?
Daar is tans baie rolspelers in die bussie-mark. Kies só die regte een vir jou gesin.
WVF-uitbetalings ‘kom nie by mense uit’
Altesaam 54% van werkgewers het aangedui dat hulle meer as ʼn week ná betaaldag nog geen uitbetaling van die WVF ontvang het nie.
Covid-19: Ramaphosa keur vrylating van duisende gevangenes goed
Die DA meen dié besluit gaan tot ’n groter humanitêre krisis lei as wat die president hiermee probeer vermy.
SAL: Repatriasie , vragvlugte duur voort
Die SAL se sakereddingspraktisyns het voorgestel dat alle bedrywighede by die lugdiens Vrydag opgeskort word.
Die wêreld in foto’s – 8 Mei 2020
Só lyk die katte van die Caturday Cat Cafe in Bangkok.
Regstreekse uitsending: Hoe oorleef my besigheid die Covid-19-pandemie?
Regstreekse uitsending: Kundiges is dit eens dat die uitwerking wat die inperking op Suid-Afrika se ekonomie gaan hê, veel groter is as die impak van die virus self. Freek Robinson gesels vandag namens Maroela Media met Johan Schoeman, ʼn sakeman en eienaar van ʼn aantal sakeondernemings, en Piet le Roux, uitvoerende hoof van SakeLiga, oor die impak van die Covid-19-pandemie en meegaande regulasies op kleinsakeondernemings.
Handwerk: Hekel ’n kleurryke poncho
Met die winter om die draai is dit net die poncho dié om kleur en knusheid terug in jou lewe te sit.
Skiet van Afrikaanse sepies hervat onder streng maatreëls
Die televisie- en rolprentbedryf is besig om stelselmatig weer lewe terug te kry ná talle produksiespanne vandeesweek teruggekeer het stel toe.
Bulle kry nuwe uitvoerende hoof
“Ek het nog altyd baie respek vir die Bulls gehad en ek sien baie uit na die nuwe hoofstuk in my lewe.”
SAB begin miljoene liter bier stort
Die proses om bier te brou kan nie summier gestaak word nie en die klaar gebroude bier moet nou verskuif word – óf dit moet gestort word.
Boekvoorlesing: Luistervink
Met “Luistervink” maak Madré Marais haar debuut as kortverhaalskrywer. Luister hier na ’n voorlesing van “Soengroet”.
Veeltalige diens en selfhelpplanne teen Covid-19
Goeie kommunikasie oor gesondheidsorg in die taal van die gehoor is dus beide ’n behoefte en ’n noodsaaklikheid.