Luidens Goliath se klagte aan die regterlike dienskommissie was Hlophe van die begin af hoogs beledigend teenoor en oor haar.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 Januarie 2020
Polisie ondersoek ‘aanranding’ op video vasgevang
Daar kan in die beeldmateriaal gesien word hoe ’n man omstreeks 22:19 by ’n vertrek ingaan waar verskeie leerders lê en slaap.
Ramaphosa bly rotsvas agter Gordhan
Soos ’n wafferse Tammy Wynette van ouds gaan pres. Cyril Ramaphosa vas staan by sy man.
Trokdrywer vas ná ‘kaping’
Toe die polisiebeamptes twee en twee bymekaar sit, het hulle besef die vragmotorbestuurder was by die kaping betrokke.
De Kock nuwe eendagkaptein
Die eendaggroep bestaan uit vyf nuwelinge.
Man in hof ná skietery by ongevalle
Die verdagte is kort na sy inhegtenisneming teruggeneem hospitaal toe vir mediese behandeling, maar is intussen weer ontslaan en tans in aanhouding.
Ergste storm in dekades tref Spanje, Frankryk
Verskeie is dood in die ergste storm wat dié land sedert 1982 tref.
ToekomsVenster: Tyd is kosbaar
Carpe diem, gryp die dag. Dit mag jou laaste wees. Laat spore daar waar jy geloop het.
Druk op George-burgemeester om te bedank
’n Forensiese ondersoek is gedoen na klagtes van korrupsie, bedrog en wanbestuur.
Vermeende rower vas na transitoroof
Die rowers is met ʼn onbekende bedrag kontant in ʼn voertuig vort.
‘Enorme daling’ in misdaad oor feestyd
Cele het gesê ten spyte van die daling, is daar steeds hardnekkige misdaad wat dringende ingryping en hulpbronne benodig.
Die wêreld in foto’s – 21 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister: 11-jarige met engelstem bekoor gehore
Sy ouers het op sesjarige ouderdom ontdek dat hy ʼn sangtalent het toe hy na ʼn Paul Potts-rolprent gekyk het en die Italiaanse woorde van die liedjies in die fliek nagemaak het.
Vrou sterf dae ná skietery in Durban
Die vrou is vermoedelik in ʼn onbekende voertuig geskiet en toe in die middel van die pad gelos.
Dié tydsgewrig is in jou hande
Ons bevind onsself ook tans in ʼn tydsgewrig – ʼn bepalende tyd. Om te verstaan waarom dit die geval is, moet ʼn terugblik op die afgelope dekade gegee word asook ʼn toekomsvisie van die komende een.
Rabada voel sleg oor paaltjie-tirade
“Ek laat myself en die span in die steek – dit maak seer.”
Ma glo in motor verwurg
Die polisie moes een van die motordeure oopbreek om by die liggaam te kom.
Simelane, Shaik verdien miljoene
‘n Salaris van dié grootte is gewoonlik slegs beskore vir direkteurs‑generaal van nasionale regeringsdepartemente.
Só lyk vet pret in Plett
Dis die derde week van die nuwe dekade en op my kalender is die woord “Plettenbergbaai” in groot letters neergepen. LekkeSlaap het ’n bietjie gaan loer waarin die gewildheid van dié kusdorp steek.
Lewenslank (plus 150 jaar) vir reeksverkragter
Die lewenslange vonnis moet gelyklopend met die res van die vonnisse uitgedien word.