Dié plaaslike en internasionale vlugte word geraak.
Alles vir Dinsdag 21 Januarie 2020
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.
Foto’s: Koop Jhb-huis vir R92 miljoen, kry ʼn Rolls-Royce
ʼn Huis in Houghton, Johannesburg, is in die mark vir R92 miljoen – en ʼn Rolls-Royce is by die prys ingesluit.
Medihelp kry nuwe hoof
Medihelp vier vanjaar sy 115de bestaansjaar met ʼn nuwe hoof aan die stuur.
Trump-verhoor begin vanaand
Dit is maar die derde keer in die Amerikaanse geskiedenis dat ʼn president in ʼn staat van beskuldiging geplaas word.
Brande bedreig Australiese begrotingsoorskot
Die tesourier het voorheen onderneem om ʼn begrotingsurplus van 5 miljard Australiese dollar in die boekjaar 2019/2020 te lewer.
AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN oor uitlatings
AfriForum het die VN se spesiale rapporteur versoek om dringende stappe teen Ramaphosa te doen ná sy ontkenning van plaasmoorde en grondgrype.
Regsfirma reg om Prasa te takel oor miljoene se skuld
ʼn Prokureursfirma wat die sukkelende spooragentskap help om enorme bedrae geld te in te vorder, oorweeg nou sélf stappe teen Prasa weens uitstaande skuld van miljoene rande.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Atos en Pik Up
In die episode vertel Wiele2Wiele jou meer oor die nuwe Hyundai Atos waarmee hulle die afgelope Desember-vakansie rondgerits het en Mahindra se gewilde Pik Up-bakkie wat nou beskikbaar is met ʼn outomatiese ratkas.
Man skiet glo vrou, seun in ongevalle
“Die man het skielik sy drup verwyder en glo sy vrou en seun geskiet,”
Te vroeg om te sê dis neusie verby vir Ramaphosa
Daar is een faktor wat hierdie hele magsdinamiek vinnig kan verander, skryf Theuns Eloff.
Apartheid-opmerking: Onnie weer terug skool toe
“Die proses het ongelooflike stres op haar menswees geplaas.”
Chris Chameleon: Leed, my lewenslange skadumaat
‘Noudat jou lewe van geen waarde meer vir jou is nie, wy dit toe aan ander. Bring die vreugde wat jou nie beskore is nie aan ander. En die betekenisloosheid van alle inspanning wat jou eie lewe kenmerk, span jou vir ander in.’
Boek van die maand: Die biblioteek aan die einde van die wêreld
Dit is inderdaad Etienne van Heerden se geronde karakters en die intrige wat die leser op ʼn reis neem, van Boedapest tot Beijing, en die leser wat wil volstaan met ʼn gawe leeservaring meer as genoeg bied.
Vier SA skeidsregters in Super-aksie
ʼn Ander Suid-Afrikaner is egter as skeidsregter gepos.
Vrae oor Sisulu se duur, omstrede adviseurs
Minister Lindiwe Sisulu, het twee uiters omstrede figure in uiters hoogbetaalde poste as haar spesiale adviseurs aangestel.
Nuuskommentaar: Sou wegdoen van kaderbeleid ook met omarming van sosio-ekonomiese gelykheid wegdoen?
Baie Suid-Afrikaners sal verlig wees om in sekere mediabronne te lees pres. Cyril Ramaphosa wil wegdoen met kaderontplooiing en dit met ’n merietestelsel vervang. Maar is dit inderdaad wat hy gesê het?
Stelsel beperk, só lyk kanse vir beurtkrag
Onbeplande onderbrekings het reeds meer as 12 000 MW gebruik.
Onwettige besetters moet uit én opdok vir skade
Hulle het toegang tot die eenhede gekry deur deure en slotte oop te breek.
Demi-Leigh, Tim deel troufoto’s
Tim het kort ná die troue ʼn foto van hom en sy sprankelende bruid op Instagram gedeel met die onderskrif “Vir altyd”.