“Ek hou daarvan om ons Suid-Afrikaanse tradisies met my vriende en familie in die VSA te deel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Demi-Leigh Nel-Peters"
Demi-Leigh, Tim deel troufoto’s
Tim het kort ná die troue ʼn foto van hom en sy sprankelende bruid op Instagram gedeel met die onderskrif “Vir altyd”.
Foto’s: Demi-Leigh, verloofde vier eg Suid-Afrikaans fees
“Niks sou dieselfde gewees het as sy [Nel-Peter] nie by die huis was nie. So ek wou haar eer deur hierheen, na Suid-Afrika, te kom.”
Demi-Leigh onder beoordelaars vir Mej. SA
“Ek neem nie my verantwoordelikheid ligtelik op nie. Ek was al in die deelnemers se skoene, so ek verstaan waardeur hulle gaan.”
Mej. SA-platform ‘bied geleenthede vir kleindorpie-dromers’
“Die kompetisie dien ook as bewys dat jy van ʼn klein dorpie in Suid-Afrika, soos Volksrust, Eldorado Park of Sedgefield, afkomstig kan wees, en skielik is jou nuwe adres ʼn luukse woonstel in New York.”
Demi-Leigh deel hartseer nuus
“Eendag sal ons weer bymekaar wees.”
Demi-Leigh Nel-Peters is verloof
“Dankie dat jy ja gesê het en my die gelukkigste man in die wêreld gemaak het.”
Demi-Leigh groet as Mej.Heelal: ‘Dankie is nie genoeg nie’
Nel-Peters sal binne ʼn paar uur die gesogte kroon aan haar opvolger oorhandig wanneer die kroningsgeleentheid in die Impact-arena in Bangkok, Thailand, plaasvind.
Só lyk Demi-Leigh se sportster-kêrel
“Ek is gewoonlik baie privaat met hierdie soort dinge, maar ek is baie dankbaar.”
Foto’s: Só lyk die bekendes by die Sun Met
Kyk hier wat bekendes soos Demi-Leigh Nel-Peters, Usain Bolt en Rolene Strauss by dié stylvolle geleentheid gedra het:
Demi-Leigh ontvang Vryheid van Knysna tydens tuisdorpkuier
Mej. Heelal, Demi-Leigh Nel-Peters, het Sondagmiddag onder groot toejuiging van honderde aanhangers haar tuisdorp in die Wes-Kaap besoek.
Foto’s: Demi-Leigh is tuis
Dit is die eerste keer dat sy tuis is nadat sy in November verlede jaar as Mej. Heelal in Las Vegas, VSA, gekroon is.
Mej. Heelal kom SA toe
Kyk hier wat Demi-Leigh Nel-Peters als in Suid-Afrika gaan aanvang wanneer sy terugkom huis toe…
Meeste inskrywings nóg vir Mej. SA 2018 verwag
“Ons is verheug oor wat ons die afgelope drie jaar bereik het. Die span agter Mej. SA is nou meer as ooit passievol, gemotiveerd en gretig om 2018 aan te pak.”
Nuwe Mej. SA ingehuldig
Die Mej. SA-bestuur het dié nuus op sosiale media bevestig.
Só verander Demi-Leigh se lewe as Mej. Heelal
Die pragtige kroon is nie die enigste ding wat Demi-Leigh gewen het nie!
Foto’s: Demi-Leigh – ‘’n Kleintyd-droom het waar geword’
“Ek dink nie ek kan hierdie gevoel aan enigiemand verduidelik nie – wanneer jy almal wat nie in jou geglo het nie, verkeerd bewys en almal wat in jou geglo het vandat jy ʼn klein meisietjie was, trots maak.”