Kapteins slaan honderdtalle in T20-eindstryd.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Mei 2019
‘Belangrikste verkiesing sedert 1994’
“Die land het nog nooit vantevore voor só belangrike keuse gestaan nie.”
Malema waarsku wit mense: ‘Ons kom saam eet’
Malema het gesê sy boodskap is nie aanhitsing tot geweld nie, want die EFF “is nie die mees gewelddadige organisasie in Suid-Afrika nie”.
City Press-verslaggewer sterf in tref-en-trap
“Wat ʼn briljante werker. Ons sal altyd dié goedhartige reus mis na wie baie van ons opgekyk het. As jong verslaggewers is ons beroof van ʼn geleentheid om verder by hom te leer.”
ANC in Wes-Kaap ontken koalisiepraatjies
Die ANC in die Wes-Kaap verwerp “vals berigte wat die doel het om kiesers te verwar” dat hy in koalisiegesprekke is met ander politieke partye.
‘Durban-reservoir nié met bom aangeval nie’
“Dit is baie onverantwoordelik van individue om inligting op openbare platforms te publiseer wat onnodig onsekerheid en paniek kan saai.”
NFP-man sluit aan by ANC
“Dit is ʼn plesier dat hulle soveel ondersteuning bied. Dit was die beste besluit ooit om by die ANC aan te sluit.”
Valke slaan toe op dwelm- en renosterhoringsmokkelaars
Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het Vrydag op ʼn pakhuis in Kempton Park toegeslaan en beslag gelê op renosterhorings wat in wynkratte vervoer is.
Koalisies werk nie vir ANC nie, sê Gauteng-premier
Koalisieregerings “werk nie” en Gautengse kiesers sal op 8 Mei weer aan die ANC die volle mandaat gee om die provinsie te bestuur, het premier David Makhura Sondag gesê.
Nóg vyf jaar agter tralies vir perlemoen-meesterbrein
Morne Blignault (47) wat reeds tronkstraf van 20 jaar uitdien in verband met perlemoenstropery, sal ʼn bykomende vyf jaar agter tralies moet deurbring.
Drie sterf in Kaapstad-brande
Drie persone is vroeg Sondagoggend in drie afsonderlike brande dood in informele nedersettings in Kaapstad.
Stormers laat weer bloos teen Jaguares
ʼn Mens kan maar net kopskud oor die Stormers se vertoning Saterdagaand teen die Jaguares in Buenos Aires.
Pro14 bied vreugde en verdriet vir talle uit SA
Vreugde en verdriet was verskeie Suid-Afrikaners se deel in Saterdag se Pro14-uitspeelwedstryde.
Noordwes-premier versoek vrede tydens verkiesing
Job Mokgoro, premier van Noordwes, het Saterdag ʼn beroep gedoen vir vreedsame verkiesings in Marikana, naby Rustenburg, en die res van die provinsie op 8 Mei.
Demi-Leigh deel hartseer nuus
“Eendag sal ons weer bymekaar wees.”
Ontvoerders eis miljoene vir SA joernalis
Ontvoerders eis ʼn loskoopbedrag van miljoene vir die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mahomed.
Gedagte vir die dag: ’n Brug, nie ’n gat nie
Laat die onheil wat my teëstanders beplan, op hulleself neerkom. U is getrou: vernietig hulle. (Psalm 54:7)