Eskom het Maandagaand bevestig fase 4-beurtkrag sal Dinsdag van 05:00 – 16:00 toegepas word.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Mei 2023
ANC-LP wou saak van die rol laat skrap
Sibusiso Kula word verdink van die moord op sy vrou Jennifer.
Miljoene vir puttoilette vir eie gewin aangewend
Tien beskuldigdes is op borgtog vrygelaat.
Geen cholera in Pta-wateraanleg nie
Die ANC in Gauteng lê intussen die faktore vir die cholera-uitbreking voor die DA-geleide koalisieregering se deur.
Geliefde wynmaker oorlede
Martin Moore, keldermeester van Durbanville Hills, was bekend vir sy charismatiese persoonlikheid en storievertellery.
Kinders sterf tydens brand by skoolkoshuis
“Ons het lieflike mense in dié brand verloor. Ons vra dat almal steeds sal bly bid vir die kinders, hul families en gemeenskappe.”
Ramaphosa gaan nie (nou) Phala Phala-verslag betwis nie
“Die president is dus aangeraai om – in hierdie stadium – nie regsprosedures voor die Hoë Hof in te stel vir die hersiening en tersydestelling van die paneelverslag nie.”
ToekomsVenster: Die Bybel bring perspektief
Laat die Woord van die Here toe om die proses Goddelik te begelei, maar maak werk van die emosie. Kom sterker, beter toegerus en volwasse aan die ander kant daarvan uit.
Regering moet oop kaarte speel oor Chinese ‘spioenasieskip’
“Dit is kommerwekkend dat eers Rusland ongehinderde toegang tot ons hawens kry, en nou ʼn Chinese spioenasieskip. Wat doen hulle in ons gebiedswater?”
Cholera: Dodetal styg tot 15
Die Tshwane-metro sê nou dat toetse op alle water, selfs dié wat uit brandkrane getap word, gedoen sal word. Daar sal ook verseker word dat watertenkwaens behoorlik ontsmet word.
77 plaasaanvalle in 90 dae
Luidens die verslag het die meeste aanvalle in Gauteng plaasgevind (19 aanvalle), gevolg deur Noordwes (tien aanvalle), KwaZulu-Natal (tien aanvalle) en die Wes-Kaap (nege aanvalle).
Hekelnaalde klik teen dalende kwik
Sowat 1 500 mense van reg oor die land gaan dié naweek aan die ATKV Arendsnes-tak se unieke hekelmarathon ten bate van liefdadigheid deelneem.
Limpopo-man ook in hospitaal weens cholera
Altesaam 19 cholera-gevalle is bevestig en 12 mense, onder wie ʼn driejarige kind, het reeds gesterf.
Wêreldrekord: Man draai Ferriswiel met sy hande
“Dit is een van die moeilikste uitdagings – fisies en geestelik – wat ek nog ooit aangepak het.”
Dr. Nandi se deportasie wás wettig – minister
Die departement van binnelandse sake het intussen besluit om Magudumana se paspoort terug te trek. “Sy verdien nie om dit langer te hê nie,” sê minister Aaron Motsoaledi.
Kenners staan reg met raad by vakkeuseaand vir gr. 9’s
Pieter Jordaan gaan tydens die vakkeuseaand ʼn paar algemene wenke en rigtingwysers gee oor hoe om goeie vakkeuses te maak as jy nog nie presies seker is oor jou loopbaankeuse nie.
Aros brei uit met hoër sertifikaat en honneursgraad in onderwys
Aros sal van 2024 af twee nuwe onderwyskwalifikasie aanbied, wat ʼn hoër sertifikaat in onderwys en ʼn honneurs in leerondersteuning insluit.
Akteur vra ja-woord in Turkse lugballon
“Ons avontuur saam is die grootste eer van my lewe.”
Luister: ‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood
“My ma is aan borskanker dood toe ek drie was.”
‘Koeldrank’ kodewoord vir omkoopgeld in SA
“Voertuigbestuurders is meer geneig om teen die einde van die werksweek vir ’n koeldrank gevra te word. Hulle wil geld hê vir die naweek omdat hulle wil drink.”