Fase 4-beurtkrag geld Dinsdag

(Foto: Bruno/Pixabay)

Eskom het Maandagaand bevestig fase 4-beurtkrag sal Dinsdag van 05:00 – 16:00 toegepas word, en nie meer fase 3 soos vroeër aangedui is nie.

Dit volg ná een kragopwekkingseenheid elk by Arnot-, Majuba- en Medupi-kragstasies onklaar geraak het.

Die skedule sal daarna voortduur soos voorheen gekommunikeer.

“Eskom werk onverpoosd om die eenhede weer in diens te stel.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Papsak ·

Ja niks is meer vir ons nuut oor eskom nie want julle daar flip net rond julke speel fases soos n jo jo

Samuel ·

Dit is wonderlik hoe beurtkrag net erger word na die sg. groot probleem, André de Ruyter, pad gevat het. Die kaders het geen idee wat om te doen nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.