Hoewel hulle lankal reeds ʼn datum gekies het, wil hulle dit nog eers ʼn rukkie geheim hou. “Ek het egter wel reeds my trourok gekies.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verloof"
Foto’s: Voormalige Mej. SA verloof
“Dit was die maklikste ‘ja’ van my hele lewe.”
Talle bekendes vanjaar verloof, getroud
Kupido het nie vanjaar op sy louere gerus nie en talle Suid-Afrikaanse bekendes het vanjaar die jawoord gegee en voor die kansel gestaan.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Ilne verloof
Marciel Hopkins, aanbieder van die nuwe seisoen van die reeks wat in Januarie op die kassie begin draai, het ook die paartjie gelukgewens.
Prinses Diana se broerskind verloof aan SA’ner
Hy het Amelia Spencer die jawoord gevra op ʼn wynlandgoed buite Stellenbosch.
Gewilde ‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie verloof
“Hy het juis vanoggend vir my ʼn boodskap gestuur om te sê hy hoop nie ek het van die pad af gery op pad skool toe oor ek so na my ring staar nie!”
Pepper toe die sondaar ná verloofring verdwyn
Sy het nié gejok toe sy vir haar verloofde gesê het die hond het haar verloofring “geëet” nie.
Bekendes se troues en verlowings in 2019
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie aan mekaar trou beloof het.
Bekende blondekop verloof
“Ek sien uit na die feit dat ons God kan eer in ons huwelik. Ons het van die begin af geweet ons wil dit laat werk – en om getroud te wees is óók werk.”
Hykie kry sy ‘ja’ ná hy 7 keer vra
“Ons het albei baie daaroor gebid, maar ek het al vroeg in ons verhouding geweet sy is die vrou vir my.”
Boer gee stukkie mielieland prys om jawoord te vra
“Alles het so vinnig gebeur, ek het eers later besef ek het nooit ‘ja’ gesê nie! Dit het my baie spesiaal laat voel.”
Burgerd Botha vertel van romantiese verlowing langs Vaalrivier
“Aan die einde van die briefie het ek gevra: ‘Sal jy met my trou?’”
Boer André is verloof
“Ek sien uit na die toekoms, want ek is aan háár verloof. Ek is opgewonde om haar op die plaas te hê en dat ons ons lewe saam kan begin.”
Bekendes se troues en verlowings in 2018
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie oor die tou getrap het.
Voormalige SA krieketkaptein verloof
Die oud-Protea-speler het dié nuus op sy Instagram-profiel bekend gemaak met ʼn foto waar sy verloofde met haar nuwe ring spog.
Só het boer Adriaan die jawoord gevra
“Volgens hom wou hy my gaan wys hoe dit gereën het. En daar gaan die man op sy knie!”
Dozi is verloof
Die paartjie het vroeër vandeesmaand verloof geraak en is nog net ʼn paar maande ʼn paartjie.
Justin Bieber vra die jawoord
Dié twee is onlangs herenig nadat hulle in 2016 ook ʼn paartjie was.
Video: Chris Chameleon, Daniella verloof
Die gevierde musikant Chris Chameleon en sy vriendin, Daniella Deysel, het Woensdag hul verlowing in egte en unieke Chameleon-styl aangekondig met ʼn prettige video.
Foto’s: Mathys Roets is verloof
“En toe sê Jané ja!” het die sanger opgewonde op Facebook aangekondig.