“Daar word vermoed dat die luiperd, ʼn wyfie wat na raming ongeveer drie jaar oud was, moontlik teen die krans af geval het en op ʼn rotslys naby die water se rand gestrand was.”
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Mei 2022
Appèlhofuitspraak oor Zim-boere verwelkom
Die Appèlhof se uitspraak rakende Zimbabwe-boere is van historiese belang aangesien dit waarskynlik die eerste keer in die geskiedenis is dat dié hof ’n kopknik gee vir die instel van ’n dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse regering vir misstappe wat buite die landsgrense gepleeg is.
Beurtkrag nou langer toegepas
Volgens Eskom is beurtkrag nou verleng teen einde dieselreserwes te beskerm en in ʼn poging om die hoeveelheid beurtkrag te bedwing.
Vrou skuldig aan R1,6 miljoen se diefstal
“In stede daarvan om geld aan die diensverskaffers te betaal vir gelewerde dienste, het sy fiktiewe eise geskep en die geld na haar eie bankrekening, sowel as haar man se rekening, oorgeplaas.”
Jansen van Vuuren se geestestoestand onder die loep
“Uit wat ek van die getuienis en bewyse kan uitmaak, het hy nie geweet wat hy doen nie.”
ToekomsVenster: Wees bedag, wees waaksaam
Die Gees wil jou vrymaak.
Tegno-tiener wen duisende in kompetisie
Burnedine Matthews van Hoërskool Goudrif in Germiston is die jongste wenner van R30 000 in Die Wolkskool en Virseker se Kop-in-die-wolke-kompetisie.
Oudsoldaat trap driewielfiets, plaas kollig op stresversteuring
“Dit is ’n pelgrimstog, ek wil die seun gaan haal wat ek daai dag verloor het toe my maatjies dood is.”
Luister: Vuurwapenveiligheid vir ouers
Maroela Media het in hierdie aflewering van ons gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid by Ian Cameron, ʼn kenner van gemeenskapsveiligheid, gaan hoor hoe ʼn mens vuurwapens veilig in jou huis kan berg terwyl daar kinders in die omtrek is.
Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’
Wat presies is vir pres. Cyril Ramaphosa snaaks daaraan dat sy kabinet hierdie projek goedgekeur het?
Duurste motor nóg op veiling verkoop
Die 1955-Mercedes-Benz is ook een van die tien waardevolste items om nóg op ʼn veiling in enige versamelkategorie verkoop te word.
Video: Vernuwe jou winterkas met dié vyf items
As jy hierdie winter slegs vyf klassieke en veelsydige mode-items wil aankoop, is hierdie lysie vir jou!
Sakeliga ook hof toe oor gesondheidsregulasies
Sakeliga voer onder meer aan dat die regering ’n onvanpaste en ongrondwetlike strategie vir Covid-19 volg.
Sukses vir Zim-boere in hofstryd teen SA regering
Die eis spruit uit verliese wat verskeie suksesvolle SA en Zimbabwiese boere gely het toe wyle pres. Robert Mugabe hul plase sonder vergoeding afgevat het.
Weerdiens waarsku: Nóg reën op pad vir KZN
Oorstroming van paaie, brûe en laagliggende gebiede sowel as modderstortings, gronderosie en skade aan eiendom en infrastruktuur is in dié stadium weer ’n moontlikheid.
Blitsbokke maak droog teen Iere
Die Suid-Afrikaners – so te sê onstuitbaar in die eerste paar toernooie van die HSBC-sewesreeks – het sopas hul rieme teen Ierland in Toulouse styfgeloop.
‘Ons bou’ aan ’n blinker toekoms by Laerskool Wierdapark
Laerskool Wierdapark, ook bekend as die Groen Kampioen, in Centurion vier vanjaar hulle 45ste bestaansjaar met merkwaardige prestasies.
‘Ek ontbloot my g’n aan lugwaardin’ – Musk
Elon Musk sê dié “wilde aantygings” is deel van ʼn politieke smeerveldtog teen hom.
Is elektriese voertuie regtig die oplossing vir SA?
Ek is erg oor elektriese voertuie – ek hou van die tegnologie en ek hou van hoe hulle ry – maar die nuutste e-tron laat my besluiteloos.
Verkeersnagmerrie in Kaap toe vragmotor knipmes
Altesaam 13 voertuie was in die ongeluk betrokke.