“Dit is irrasioneel om te eis dat inwoners moet betaal vir ’n diens wat nie gelewer word nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 16 Oktober 2023
AfriForum-buurtwagte patrolleer 77 000 km
AfriForum organiseer hierdie patrollies om onder meer gemeenskapsveiligheid te bevorder, sigbare beveiliging te verhoog en samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye te verbeter.
Vroue van mensehandelaar gered
“Die slagoffers is na die Noord-Kaap gelok met ‘n belofte vir ‘n beter lewe. Hulle is egter by ʼn hotel in Kimberley aangehou en is vir prostitusie gebruik.”
‘Wêreldbank-lening vir Eskom sal skuldlas verhoog’
Die DA is van plan om die Wêreldbank skriftelik te nader en hulle aan te raai om nie bykomende lenings toe te staan wat Suid-Afrika se finansiële landskap verder onder druk sal plaas nie.
Boetes opgelê oor belastingontduiking
Twee sakemanne in die Noord-Kaap is boetes opgelê in verband met belastingontduiking.
Liewe naamwoord, hoe verklaar ek jou?
“Dit is onmoontlik om met mekaar te praat sonder om te verwys na mense, nielewende voorwerpe, diere of plekke.” Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige.
Internasionale Woordeboekdag: Applous vir leksikograwe as onbesonge taalhelde
“Danksy woordeboeke is dit binne elkeen van ons se bereik om ons taalgebruik blink te poets en met trots ons beste taalvoetjie voor te sit.”
Belfast-slagoffer se man voor haar oë doodgeslaan
Aanvallers het die 81-jarige Marietjie Berrangé se bene erg geslaan sodat sy nie moes kon loop om hulp te ontbied nie. Sy kan steeds nie loop nie.
Skok ná gewapende roof by Pta-kerk
“Hulle het almal in die kerk beroof. Die boewe het die slagoffers een vir een met hul wapens genader en hul selfone, beursies en juwele van hul lywe af gesteel.”
‘Binnelanders’-akteur verloof
Colleen spog in een van die foto’s saam met die plasing met ʼn unieke ring met groen stene aan haar ringvinger.
ToekomsVenster: Vriend van God
Die omgekeerde is ook waar. Is ek en jy die naam vriend waardig?
Solidariteit na VN: ‘Rasstellende aksie’ moet tydelik wees
Regstellende aksie kan nie onbepaald voortgaan nie, dit het reeds sy doel gedien. En waar dit van toepassing is, moet dit op grond van meriete toegepas word.”
Voedseltekort in SA neem effens af
Navorsing wys dat tot 48,6% van Suid-Afrikaners oor twee jaar nie genoeg kos sal hê om aan hul behoeftes te voldoen nie.
SA reddingswerkers gou op pad na Gaza
Dr. Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers sê sy spanne wat reeds in Palestina werksaam is, verkeer onder geweldige fisieke, emosionele en geestelike spanning.
Groot Trek 185-gedenkprojek: Nasate word met bome onthou
“Met die plant van die bome bevestig ons dat ons in die Woord van die Here gewortel is en met toekomshoop leef. Bome is ʼn langtermynbelegging wat in Afrika se warm son, koelte vir die nageslag gee.”
Raswette moet nóú stop
“Nou gaan ons verder. Solidariteit gaan weer ʼn klag by die Verenigde Nasies lê. Ons veg voort en harder. Ons durf nie ophou veg voor álle raswette stop nie.”
Kyk: Arnold Geerdts oor skeidsregters, blitsige Kolbe
Die sportkenner waag ook ʼn opinie oor wie hierdie naweek as wenners van die veld af kan stap.
Navorsingsprojek oor Kaapse floristiese streek ‘eerste in SA’
Data sal deur satelliete en vliegtuie ingesamel en met veldwaarnemings verbind word om sodoende die biodiversiteit van die Kaapse floristiese streek te ontleed.
SA’ners skater ná Springbokke se sege
Suid-Afrikaners het oudergewoonte gou met grappies gereageer ná die Springbokke Sondagaand met Frankryk afgereken het.
Laaste kans om gasvrou by dié spogtee te wees
Die aktrise en sangeres Bibi du Preez – wat deesdae veral bekend is vir haar komieklike rolle in Afrikaanse musiekvideo’s – is een van die kunstenaars wat vanjaar vir vermaak by die spogtee sal sorg.