“Met die plant van die bome bevestig ons dat ons in die Woord van die Here gewortel is en met toekomshoop leef. Bome is ʼn langtermynbelegging wat in Afrika se warm son, koelte vir die nageslag gee.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bloedrivier-erfenisterrein"
Foto’s: Nuwe baadjie vir Bloedrivier-erfenisterrein
“Die Bloedrivier-erfenisterrein bied nou ʼn nuwe ervaring, wat die geloof en hoop van die Voortrekkers vertel.”