Sidney Poitier was die eerste swart man om ʼn Oscar-toekenning vir beste akteur te wen.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Januarie 2022
DBV oorstelp oor YouTube-sensasie se skenking
Die Sandton DBV sê skenkings soos dié help die organisasie om meer diere van verwaarlosing te red.
Twee beseer toe vragmotor omslaan
Die vragmotor se buiteband het glo gebars.
‘Meeste leerders reeds in skole geplaas’ – departement
Die Gautengse onderwysdepartement het glo ook miljoene beskikbaar gestel om nuwe klaskamers in hoëdrukdistrikte te bou.
‘Bevindinge nie afdoende’ – parlement
Die parlement meen die assesseringsverslag deur die brandweerdiens is wel van belang, maar benadruk dat die verantwoordelikheid om die oorsaak van die brand te ondersoek by wetstoepassingsowerhede berus.
Maties-brakkie het moontlik ‘op duiwe oorleef’
Die hond het intussen ʼn naam gekry en sal binnekort in pleegsorg geplaas word.
Tiener sterf dae ná skokvoorval
“Hy het nou sy engelvlerke gekry.”
Hamerslaner by hof was uit op parool
Paul Makaula is in 2010 skuldig bevind aan moord.
Djokovic sal welkom wees by Franse Ope
Tennis se nommer een sal toegang tot Frankryk vir die Franse Ope gegee word – selfs al is hy nié teen Covid-19 ingeënt nie, het dié land se minister van sport gesê.
Oorstroomde Vrystaat ‘moet tot rampgebied verklaar word’
Die VF Plus oorweeg intussen om van munisipaliteite waar boere skade gely het, te eis dat hul grondbelasting vir ’n jaar opgeskort word.
‘Skiet om dood te skiet’: Geweld in Kazakstan duur voort
Betogings oor brandstofpryse het vandeesweek tot wydverspreide geweld in veral die hoofstad, Nur-Sultan, gelei.
Staatsrede vanjaar in Kaapstadse stadsaal gelewer
Die parlement sê die stadsaal is nie net ʼn geskikte perseel vanweë sy struktuur en kapasiteit nie, maar ook vanweë sy historiese betekenis.
Foto’s: Sanger, akteur vra die jawoord
Dié twee het by Kogelbaai verloof geraak en dit gevier deur sommer self verlowingsfoto’s te neem.
Quinton de Kock word pa
“Ek is lief vir alles wat [met toetskrieket] gepaard gaan: Die hoogtepunte, sowel as die laagtepunte. Maar nou het ek iets gevind waarvoor ek selfs liewer is.”
Parlement se sproeierstelsel jare laas gediens – verslag
Brandbestryders op die toneel het verskeie tekortkominge in die parlementêre kompleks se veiligheid- en brandstelsels opgemerk.
‘Wat dit vat’: Só lyk Loki se ‘popsterre’
Drie Jan Allemans met genoeg talent om ʼn noot te hou, is op kykNET se program ‘Wat dit vat’ in popsterre omskep.
Boek: ‘Vat die regte pad: Jesus sʼn’ – Stephan Joubert
Die boek help om die las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouers af te lig om (buiten-) gewone lewens tot eer van die Heer te leef.
Gedig: Muskietejag
“Jou vabond, wag, ek sal jou kry,
Van jou sal net ʼn bloedkol bly.” Lees AD Keet se bekende gedig, “Muskietejag”.
Só bêre ANC glo poste vir pêlle
Die ANC het na bewering ʼn aparte databasis waar CV’s van die party se kamerade gestoor word.
Hollywood: Aktrise skenk eiersel aan tweelingsuster; Mr. Big uit ‘SATC’-finaal verwyder
Vier vroue het kort ná die première van die eerste episode van ‘And just like that’ vir Noth van seksuele aanranding beskuldig.