“Die uitslag is ʼn teken van die voortgesette aantrekkingskrag van een van die beste en mees geliefde ikone in die rolprentbedryf.”
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Oktober 2022
Luukse huise verkoop steeds soos soetkoek in die Kaap
Altesaam 160 eiendomme van meer as R20 miljoen is die afgelope twee jaar verkoop.
Briefie-ma aangekeer oor verwaarlosing
Die ma het haarself vrywillig aan die polisie oorgegee het ná ontsteltenis op sosiale media.
Warrelwind-verlowing vir gewilde SA-akteurspaar
“Dit was regtig soos iets uit ʼn fliek,” koer sy.
Misdaad woed maar BBP’s word teen R2 miljard beskerm
“Dit is maklik om onverskillig en traak-my-nie-agtig met misdaad en sy gevolge om te gaan as ʼn mens 24 uur ʼn dag beskerming ontvang.”
ToekomsVenster: Ons het meer respek nodig
Respek begin by respek vir God. Selfs God respekteer sy handewerk. Hy sorg en versorg dit elke dag. Hy noem ons by die naam en gee sy engele opdrag om ons op te pas. As God ons menswees, individualiteit en alles wat daarmee saamhang respekteer, kan ons dit ook doen.
Panyaza Lesufi nou die premier van Gauteng
Panyaza Lesufi is Donderdag tydens ʼn spesiale sitting van die Gautengse provinsiale wetgewer aangewys as premier van Gauteng.
Kolbe weer gereed vir aksie
Cheslin Kolbe sal Saterdag die no. 14-trui vir Toulon in hul wedstryd teen Brive Frankryk dra.
Blus die hittegolf-vuur só
Die noorde van Suid-Afrika word tans deur ʼn hittegolf in die gesig gestaar. Hier is ʼn paar maniere om jou teen die hittegolf te beskerm.
Polisie op soek na vermiste vrou, kinders
Daar word vermoed dat Elizabeth van der Merwe met haar twee seuns, wat in ʼn kinderhuis woon, verdwyn het.
Groot planne vir Vrystaat-paaie
TLU SA sê hy is verheug oor die nuus van die sowat 50 Vrystaatse paaie wat veiliger gemaak gaan word.
Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehou
Die paneel wonder hardop hoe ʼn lied so haatwekkend soos Malema se gunstelinglied oor plaasmoorde nie gesien kan word as haatspraak nie.
ʼn Lekker én goedkoop bakkie
Dié bakkie is werklik lekker. Én goedkoop! Gewoonlik beteken goedkoop sleg, maar nie hier nie.
Familielid van vermoorde landdros laat vaar borgtog
Sou Cassidy Hartzenberg wel van plan verander, sê die staat dat hy borgtog sal teenstaan.
Transnet-werkers staak oor loondispuut
“Transnet se grootste fokus is om ʼn massastaking te vermy, omdat dit ʼn noemenswaardige uitwerking op ekonomiese bedrywighede oor alle sektore sal hê.”
Duimbesering hou Dwaine uit T20-skouspel
Intussen het Temba Bavuma weer eens sy paaltjie vinnig verloor in die eerste eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië in Lucknow.
EFF-raadslid dood in bakkie gevind
“Tsietsi Mohulatsi is dood en verlate gevind in wat niks anders was as ʼn wrede en onmenslike daad van misdadigheid nie.”
Groot beloning vir opspoor van gesteelde kookolie
Werkers by die aanleg is aangehou en drie vragmotors is met ʼn aansienlike aantal 2 ℓ-bottels Sunfoil-kookolie volgepak voor die rowers vort is.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Lentebruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Wees versigtig vir Franse WB-flair
“Ons is nog nie heeltemal waar ons wil wees nie, maar ons is beslis op die regte pad.”