Is ʼn eendagkrieketreeks belangrik wanneer die T20-Wêreldbeker net ʼn paar dae weg is? As jy die Protea-krieketspan is, is die antwoord op hierdie vraag ʼn definitiewe ja.
Alles vir Donderdag 6 Oktober 2022
Norman slaan dalk kolhou vir LIV-reeks
Die LIV-reeks se doelwit om allerbelangrike wêreldranglyspunte vir sy spelers te bekom, blyk nou binne hul bereik te wees.
Ma voor kind vermoor
Die kind se pa is in ’n slaapkamer oorval waar hy verskeie kere geskiet is.
Wes-Kaap bestee meer aan dokters, verpleegsters
Meer as R1 miljard sal glo in die huidige finansiële jaar aan infrastruktuur bestee word sodat mediese personeel hul pligte beter kan uitvoer.
Polisiebeampte in Mpu doodgesteek
“ʼn Aanval op ʼn polisiebeampte is ʼn direkte aanval op die staat.”
Driejarige se liggaam in bos gevind
’n Man is op die misdaadtoneel in hegtenis geneem.
Leerders van private skole agter in tou
ʼn Administrasiebeampte sê hoewel daar kwansuis nie amptelik twee aansoekfases was nie, is dit veral leerders uit private skole of van ander provinsies wat nog op plasingsaanbiedinge wag.
Gedagte vir die dag: Skool
Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. (Spreuke 22:6)